Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Fischer Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Merisca F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir jou geld. Amazing verblyf dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Gasheer Johannes en chef Rudie was uitstekend. Uitstekende waarde vir geld met persoonlike diens. Hulle loop die ekstra myl. Ryk geskiedenis tasbaar in die ou herehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Een van die bestes indien nie die beste oornagverblyf op die N1-roete. Goeie waarde vir geld gegewe wat mens daarvoor kry. Rustige, veilige, vriendelike oornag met uitstekende maaltye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Aangenaam verras! Dis pragtig! Pragtige ligging. Mooi uitsigte. Interieur baie goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Wonderful experience in every way. The staff were friendly and so efficient. The whole stay at The Royal Fischer is a pampered experience. The suites are so comfortable and spacious. The dining is fine and elegant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Berche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringdraai 65, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZmFkN2Q1LTg1YzktNDQxZC1hZjc0LTgwMTRmMTYyZjVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 280 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 65 Kameeldoring Draai Woodland Hills 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.039707840937 26.200368008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang