Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Wonderlike onvergeetlike familie en verjaarsdag naweek. Ons almal het baie lekker gekuier, van oupa wat verjaar het tot die kleinkinders. Alles was daar wat nodig was. Die personeel was baie vriendelik en die gasvrou het baie moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak, veral tydens die wildsrit en die soek vir renosters. Die watergat is 'n groot bonus en sommer uit die huis kon ons die diere geniet. Heerlik gebraai in die boma en baie privaat. Die naam The Sanctuary is baie gepas en jy ervaar die rustigheid en nabyheid van ons Skepper daar in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emma
The Sanctuary
Thank you so much, Elize, for being fantastic guests to host! Emma

Willem S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtige plek met uitstaande diens. Wonderlike ervaring. Die naweek was 'n belewenis! Die huis was pragtig en goed toegerus, die diens was uitstekend en die omgewing en aktiwiteite presies wat ons as 'n gesin nodig gehad het. Emma se reëlings was uiters doeltreffend en Cherime het baie ekstra myle gegaan om die visvang en wild ritte vir almal spesiaal te maak. Ons sal beslis weer terugkom vir nog magic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Peaceful, private, amazing, well equipped homely stay . Everything was fantastic! Very well equipped all round. Much better than the photos show. Nothing that I can fault. Amazing experience for all of us and the water hole is fantastic! Will definitely return as soon as we can . (Highly recommend).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce4542d3429d8906e2eda24f26296b9150ae15406689f37ba2dbbbb368fbaf258866e70989f4dc656c8a9e83cf3083b94e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.798879626141 28.040230711887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang