Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Sanctuary bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 4-slaapkamer vakansiehuis in Arniston. Dié ligte en lugtige vakansiehuis beskik oor 'n ontspanne, oopplan-leefarea en -eetarea met ingeboude braaigeriewe en 'n kroeg. Die eiendom is 1,4 km vanaf Roman Beach geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al 3 slaapkamers lei na die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en handstort, 'n wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is buite, net langs die motorafdak en het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n koffiesuier, en 'n koffiemasjien, asook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n binnebraai en 'n slim-TV. Gaste kan toegang tot hul eie DStv- of Netflix-rekeninge kry deur middel van Wi-Fi.

Linne en badhanddoeke word voorsien, en die huis het 'n alarmstelsel en sekuriteitsbalke vir veiligheid. Gaste het toegang tot 'n volledig omheinde tuin met 'n motorhawe en bykomende parkeerplek op die perseel agter hekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Sanctuary
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sanctuary het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35aacabea839acbb8760ad1ebf5109adaecebf60585d76e0a616639196a538e3d32d9041891092c4d9649027b6010df23549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.666308618179 20.226074860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang