Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sands

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Louwrens K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Lekker ontspannende kuier. Pragtige uitsig oor die see. Diens was goed en ons is vriendelik ontvang. Die kamer is so goed toegerus dat ons dadelik tuis gevoel het. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

All was perfect. Beautiful room, we came short of nothing at all. Friendly staff, good breakfast with plenty of options. Highly recommend, flawless stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

When compared to other guest houses we stayed in, The Sands facility and staff were the best. Plain and simple. Accommodation excellent! Food excellent! Staff could not do enough for us! The view is the best! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstekende verblyf en diens! Uitstekende verblyf en diens! Ons gaan vir seker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Heerlik, sal beslis weer gaan! Alles was uitstekend, niks was te veel moeite nie, die plek is pragtig, goed geleë met die mooiste uitsig oor die see. Ontbyt was topklas met mooi musiek in die agtergrond. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie netjies, veilig en uitstekende diens. Pragtige pkek! Ons is hartlik ontvang en na ’n pragtige kamer vergesel met 'n asemrowende see-uitsig. Dit was 'n heerlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderful stay. My partner and I had an amazing stay at the Sands. The staff were all so friendly and helpful. The breakfasts was delicious. Our room was always clean and the views are spectacular. We will definitely be back and I recommend this accommodation to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cezanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Asemrowend. 'n Moet-sien en -ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Didi L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Alhoewel dit 'n besigheidsbesoek was, was dit die ideale plek om tussen-in te kan ontspan. Die personeel was baie vriendelik en baie professioneel. Die ligging is ook ideaal met die slaapkamers wat reg op die see uitkyk - wonderlik om die geruis van die see te kon hoor en sien. Die ontbytbuffet met varsgebak en ook warm kos was die spreekwoordlike "smullekker".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kolosa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Superb. Friendly staff with and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 420
R3 420 R2 052
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 420
R3 420 R2 052
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank-weg 8, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda784e53d8d658fd7acf08c2c5880568d4d9d0d1e1b80e5b641903f74861fd26bb74b648d6723a5ea80dfab890969d111373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 420 nouVanaf R2 052 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 8 Frank Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1678306 24.8316472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang