Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sands

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir The Sands
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louwrens K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens K

Lekker ontspannende kuier.

Pragtige uitsig oor die see. Diens was goed en ons is vriendelik ontvang. Die kamer is so goed toegerus dat ons dadelik tuis gevoel het. Ons sal beslis weer kom kuier.

Danielle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

All was perfect.

Beautiful room, we came short of nothing at all. Friendly staff, good breakfast with plenty of options. Highly recommend, flawless stay.

Joy H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy H

When compared to other guest houses we stayed in, The Sands facility and staff were the best.

Plain and simple. Accommodation excellent! Food excellent! Staff could not do enough for us! The view is the best! Highly recommended!

Frik L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik L

Uitstekende verblyf en diens!

Uitstekende verblyf en diens! Ons gaan vir seker weer terug!

Lelanie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie C

Heerlik, sal beslis weer gaan!

Alles was uitstekend, niks was te veel moeite nie, die plek is pragtig, goed geleë met die mooiste uitsig oor die see. Ontbyt was topklas met mooi musiek in die agtergrond. Baie dankie julle!

Retha M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Baie netjies, veilig en uitstekende diens. Pragtige pkek!

Ons is hartlik ontvang en na ’n pragtige kamer vergesel met 'n asemrowende see-uitsig. Dit was 'n heerlike wegbreek!

Jessica C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C

Wonderful stay.

My partner and I had an amazing stay at the Sands. The staff were all so friendly and helpful. The breakfasts was delicious. Our room was always clean and the views are spectacular. We will definitely be back and I recommend this accommodation to everyone!

Cezanne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezanne S

Asemrowend.

'n Moet-sien en -ervaar!

Didi L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Didi L

Alhoewel dit 'n besigheidsbesoek was, was dit die ideale plek om tussen-in te kan ontspan.

Die personeel was baie vriendelik en baie professioneel. Die ligging is ook ideaal met die slaapkamers wat reg op die see uitkyk - wonderlik om die geruis van die see te kon hoor en sien. Die ontbytbuffet met varsgebak en ook warm kos was die spreekwoordlike "smullekker".

Kolosa N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kolosa N

Superb.

Friendly staff with and service.

Vanaf R3 420
R3 420 R2 052
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 420
R3 420 R2 052
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank-weg 8, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda784e53d8d658fd7acf08c2c5880568d4d9d0d1e1b80e5b641903f74861fd26bb74b648d6723a5ea80dfab890969d111373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 420 nouVanaf R2 052 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 8 Frank Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1678306 24.8316472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang