Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables at Critchley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir The Stables at Critchley
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Estelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Heerlik ontspan.

Baie lekker rustige atmosfeer.

Tanya P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Baie lekker gewees, baie dankie. Gemaklik. Warm.

Very pretty, neat and comfortable. Baie lekker gebly, baie dankie.

Annelize C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Lekker cozy.

Pragtige, rustige atmosfeer. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamers is pragtig en skoon en lekker warm.

Denise M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Excellent.

Excellent stay at Critchley.

Crystal O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal O

Perfekte plek vir ontspan en rus.

Alhoewel ons nie die mooi dam se uitsig van ons voorstoep kon geniet nie, was die verblyf wonderlik. Die personeel was vriendelik, alles was perfek netjies skoon en gerieflik geleë. Ons bakkie se batterye het opgepak en ons is gestrand gelaat by die verblyf. Die personeel het dadelik ingespring en gehelp met alles wat hulle kon. Danksy hulle kon ons vinnig weer oppad wees. Dit is stil by die verblyf en gee jou die perfekte kans vir rus.

Elizna D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D

Mooi, netjies en gerieflike verblyf!

Heerlike nagrus gehad.

Barbara K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Heerlik cozy.

Ons verblyf was heerlik! Die kaggel in die kamer was 'n wenner met die reënweer.

Mandie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Baie skoon, vriendelike personeel en 'n pragtige omgewing.

Heerlik, dankie. Naby aan alles en ons kon stap. Die tuine is ook pragtig en ons kon ook sommer daar visstokke huur. Die diens in die restaurant is ook goed. Veilige parkeerplek en dit was koel. Volgende keer probeer ons die spa ook.

Adelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle V

Sal weer teruggaan.

Dit was 'n heerlike verblyf, dankie.

Elsje F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje F

Pragtig, stil omgewing.

Pragtige ontwerp met baie netjiese kamer en badkamer. Verskaf ook koffie en het TV in die kamer.

Christelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Impressed with everything.

Very neat and comfortable. The lady at reception was so welcoming and friendly.

Johannes S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie lekker, uitstekende restaurant, goed geprys met uitsoek geregte.

Lekker gebly. Hangplek en pakplek vir klere is nodig, asook 'n kassie waarop 'n tas kan pas. Die klere rakkie is so-so, maar te klein vir 'n groot tas as jy daaruit moet leef.

Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Pretty tucked away comfortable stay.

Lovely, pretty tucked away spot, with clean, modern, comfortable rooms. Lots of thoughtful touches and a very central location.

Michele F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele F

Ons het dit baie geniet. Dit is baie mooi en netjies. Dankie.

Ek en my dogter het regtig baie, baie lekker gebly.

Dave E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E

Overnight stay on work trip.

Very adequate accommodation, comfortable but a little cramped. Could do with a fan or A/C in summer.

Corlia L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia L

Aangename verblyf by 'n mooi plek.

Die kamer was netjies ingerig. Die klein dam waar mens kan gaan sit en ontspan is 'n plus. Ek sal die plek weer wou besoek.

Lance N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance N

Relaxing, pleasant, comfortable. Worth the money.

The stay was relaxing. I liked the cosy room. The bed was comfortable. Perfect for just a nice cosy place to sleep, nice and close to everything else in Dullstroom. It's a nice place to stay at for your halfway rest.

Mitch M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mitch M

Lovely clean modern room situated in the heart of Dullstroom.

Lovely clean modern room situated in the heart of Dullstroom. Friendly helpful host. Perfect for a stopover. Walking distance to all shops and restaurants at the bottom end of the main road in Dullstroom. Fireplace, bar fridge, microwave, kettle. Front porch to chill on. Restaurant was closed at the time of visit. TV needs an arm to extend in order to be viewed from the bed. Not that we watched.

Luzette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette K

Mooiste plek ooit!

Pragtige plek. Net jammer niemand het aangebied om te help dra aan my bagasie nie.

Lukas D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D

Bykans alles het verras. Perfek vir oornag.

Ons het in 'n kleiner eenhede gebly. Perfek vir 'n kort oorslaap. Skoon, netjies en goed ingerig. Ligging is baie goed en daar is veilige parkering. Area is groot met 'n lieflike dam asook 'n swembad op die perseel. Restaurant was egter toe, maar daar is baie eetplekke in die dorp.

Steve B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B

Comfortable if a bit noisy.

Very clean and well-appointed apartment, if a little small. Couldn't get TV to work, but we were out most of the time, so didn't bother to report it. Very noisy in the apartment next door and only a thin wooden door between the two units, meaning every sound could be heard. Other than the noise, we enjoyed our stay.

Arlene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arlene B

Overall experience not bad.

Stay was enjoyable. However, it was disappointing that there was no TV or WiFi. The barn door on the bathroom does not stay shut, which does not allow for much privacy. It kept sliding open, and when we went to bed, we found that the sheets had not been changed as there was blood on the pillowcase and sheet.

Jakes H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jakes H

Dullstroom, net een keer, dan is dit genoeg.

Soos die Engelsman sal sê, dis "confusing"! Fotos word gewys van 'n restaurant (soos ons dit verkies) op die perseel, maar die restaurant is gesluit. Fotos van die dam word gewys, maar dis glad nie by die dam nie. Inteendeel, is die kamertjie so klein dat jy moet jou gedagte buite gaan verander.

Diana G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana G

Okay stay.

The room was very, very cold! No insulation.

Roylene G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roylene G

Fantastiese plek.

Wat 'n wonderlike verrassing. Alles was puik, van die slaapplek, kos, diens en uitsig oor die dam. Fantastiese ervaring!

Nanique L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanique L

Genot, geluk en vrede.

Ons het baie lekker gebly, was vir seker die moeite werd.

Jennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie D

Beeldskoon en still, die perfekte plek om te rus.

Verblyf was baie netjies en mooi. Baie vriendelike diens.

Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie lekker.

Het baie lekker gebly.

Eileen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Perfek vir oorslaap.

Ons was aangenaam verras deur die lieflike skoon, ruim en gemaklike kamers. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Tot kaggelhout was beskikbaar sou jy 'n vuur wou aansteek. Die ligging is ook goed en daar is veilige parkering. Ek kan die plek aanbeveel en sal self weer daar gaan oorbly.

Caroline V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V

For a quick stay over night it was fine.

My two complaints were that the room had a funny smell, possibly a strong air freshener, that I found a bit cloying. The second was the total lack of WiFi in the room.

The Stables at Critchley se terugvoer

Hi Caroline, thank you for your review. We are looking into a new air freshener, which will hopefully have a less strong smell. We currently only have Wi-Fi in the restaurant, as we struggle immensely with signal.
Hope to see you again soon.

The Stables at Critchley
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang