Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables at Critchley

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Stables at Critchley is op 'n veilige landgoed in 'n prentjiemooi area in Dullstroom, MpumalangaDie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 4 Stable-kamers en 1 selfsorgeenheid. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Stable-kamers 1, 2 en 3 het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgere, breekware en 'n ketel toegerus is. Stable-kamer 4 het nie 'n kombuisie nie. Die kamers het ook 'n lieflike stoep met 'n sitarea.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea en kombuis is onder. Glasdeure lei na 'n ingeslote tuin met 'n etenstafel, stoele en 'n braai-area.

The Stables at Critchley is by 'n privaat meer vol forel geleë. Gaste kan dus kunsvlieghengel in 'n prentjiemooi omgewing. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike buiteswembad en spa op die perseel. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Estelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan. Baie lekker rustige atmosfeer.
Sep 2024
Tanya P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees, baie dankie. Gemaklik. Warm. Very pretty, neat and comfortable. Baie lekker gebly, baie dankie.
Aug 2024
Annelize C
Saam met vriende
5.0
Lekker cozy. Pragtige, rustige atmosfeer. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamers is pragtig en skoon en lekker warm.
Jun 2024
Denise M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent stay at Critchley.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Crystal O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir ontspan en rus. Alhoewel ons nie die mooi dam se uitsig van ons voorstoep kon geniet nie, was die verblyf wonderlik. Die personeel w...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Stables at Critchley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang