Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Station Calitzdorp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir The Station Calitzdorp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gavin R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Amazing.

What an interesting stay and well done to the owners. I watched the rugby there and what a vibe the place had. Thanks again.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Thank you for your lovely review! We are happy you could stay with us and also join us for the rugby! Please do pop in again!
Station Greetings - Andri Dare

The Station Calitzdorp
Lizette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Will definitely recommend!

We had a great stay! Rooms are clean and very friendly service!

Sanja C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Pragtige stasie, lekker gebly.

Treinstasie baie oulik en netjies ingerig. Het baie lekker gebly en geslaap! Baie dankie.

Marie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Baie lekker blyplek en uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Corne M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Uitstekend, skoon, pragtig, netjies en bly dat daar mense is wat dit behou.

Jarelange herinneringe vasgegrond op Calitzdorp se treinstasie, met spore van staal wat voor jou kamer lê, en waar jy in die kaartjiekantoor slaap en besef buite jou deur is die platform wat jare lank deur mense gebruik is. Mag hierdie vir ons jong mense behoue bly. Ontvangs deur Calitzdorp se vriendelike mense is net iets anders vir ons. Die geriewe is skoon en daar is lekker gesellige aande by die ou pakkieskantoor wat omskep is in 'n lekker atmosfeer waar mens iets kan kom drink en oor die vlaktes en spore van Calitzdorp Treinstasie kan staar. Definitief 'n plek waar jy nooit moet verbyry sonder om die spore van Calitzdorp te besoek en aande onder die sterre en die ruim oop vars lug op die platform te geniet.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Oh wow, Corne! Dankie vir die pragtige woorde! Dit was 'n absolute plesier gewees om julle as gaste te kon hê! Mag julle avonture jul nog na wonderlike plekke neem - en hopelik weer eendag hier by ons verby. Altyd baie welkom! Stasie Groete - Andri & Shaun

The Station Calitzdorp
Sven V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven V

Lovely, friendly, clean, vibey atmosphere to stay over.

Comfy beds, lekker braai, nice pool.

Charles G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Peaceful and secure.

Peaceful and full of nature, owls nesting, birds singing. Also, the night staff were friendly and made me feel safe.

Jan-heinrich N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-heinrich N

Baie lekker en rustig.

Mooi, skoon, netjies, sal beslis weer kom en dit vir enige iemand aanbeveel.

Tamlyn J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn J

We had a lovely time here. We enjoyed the atmosphere and will be back.

Awesome place. Adults and kids loved it. Will definitely be back.

Eugene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Nie my eerste keer nie en definitief nie die laaste keer nie.

Net so lekker soos voorheen.

Suzette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Waarde vir geld. Ligging uitstekend.

Iets anders as die gewone. Permanente tent verblyf was netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anke B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B

Enig is sy soort, baie mooi ligging.

Ons het geboek om te kamp, maar met ons aankoms het dit gereën. Shaun het ons blyplek in hulle permanente tente aangebied. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Enigste aanbevelings van ons kant is dalk hangplek vir 'n lig en ook vir die handdoeke.

Fredrick K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fredrick K

Awesome place.

Awesome stay, a good tourist place.

Marissa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa B

Sentraal geleë, baie karakter, skoon en gasvry.

Baie lekker gebly, is sentraal en die kamers is skoon. Perseel het baie karakter, is uniek jy sal dit nie sommer op 'n ander plek kry nie, en die mense is gasvry.

Alice P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alice P

Fun experience.

We enjoyed our stay in the permanent tents. The place is in a beautiful location with a lot of character, with the train tracks and handcarts which you can take for a ride.

Lynette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

In die stasiekantoor oorgeslaap. Pragtig, skoon en heerlik op die paron gebraai.

Heerlik gebly. Pragtige oornag verblyf.

Jennifer O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer O

Alles was baie skoon en netjies.

Het dit baie geniet op die stasie. Net jammer dat party gaste skottelgoed netso vuil los en verwag dat die werkers moet opruim agter hulle. Tente kort net 'n stoel of tafel vir jou losgoed, soos make-up ens.

Rentia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia B

Unieke oorstaanplek vir kampers. Geriewe is skoon en netjies.

Sien sterre.

Liandra D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra D

Fantamagories lekker.

Dit was heerlik en perfek vir mense wat toer van dorp na dorp en self net 'n oorslaapplekkie soek.

Leon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Awesome.

Die ryd was kort maar ons sal weer terugkeer.

Ross C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross C

Clean and pretty campsite.

Had a great time camping at The Station Calitzdorp. The property as a whole was beautiful. The facilities were in good condition and clean.

Barry B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Very pleasant and cost effective.

Value for money and clean. Friendly staff. Nice shared kitchen with fridge and stove. Clean bathrooms with nice showers.

Patty P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty P

Simple, tasteful accommodation. Friendly and helpful staff.

We attended the Vetplant Fees, there couldn't be a better place to stay than right there!

Linda H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Gesellig, skoon, vriendelike gasvrou, hartlike verwelkoming.

Sal beslis weer in die tent-akkommodasie bly.

Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Unieke ervaring.

Dit was 'n unieke ervaring wat ek graag weer sal wil beleef en omdat dit op die R62 is, sal ek graag meer dae daar wil bly.

Darrin J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrin J

Amazing!

Baie lekker gekuier. 'n Definitiewe moet as jy in Calitzdorp oorslaap. Dis 'n baie lekker omgewing en wie wil nou nie by so 'n ou pragtige stasie oorbly nie!

Willemien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

40ste verjaarsdagnaweek.

Ons het ons tydjie hier baie geniet. Verblyf is skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons het baie vroeg ingeboek en dit was geen probleem nie. Ons het ook ons braairooster vergeet, maar dit is baie vinnig en sonder moeite vir ons uitgesorteer. Sal definitief weer daar oorbly.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Dankie Willemien. Julle is altyd welkom. Ons is bly julle het die tydtjie in Calitzdorp so geniet. Stasie groete

The Station Calitzdorp
Lizette O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O

Wat 'n verrassing. Dit het ons teruggevat na ons dae as kinders en stasies.

Dit het al ons verwagtinge oortref.

Jan-willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-willem V

Wonderful, quirky place to stay.

With a fantastic host who's willing to share plenty of interesting anecdotes about the station and its history over a beer.

Neil M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil M

Awesome.

Great welcome, comfy accommodation, fully equipped kitchen and clean ablutions.

Elminda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elminda V

Karaktervolle verblyf in die mooie Calitzdorp.

The Station verblyf is uniek en karaktervol. Die ou stasiehuisie en treinspoor voor die perron voer mens terug na toeka se tyd toe ons nog kon trein ry in Suid-Afrika. Die kuiersaal en kroeg is ook 'n wenner.

Mark B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Nostalgic and memorable. Relaxing.

We stayed 2 nights at The Station Calitzdorp, and we really enjoyed it. A novel idea to use an old railway station as accommodation. Good ablutions, clean sites, tented or room options.

Keith W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keith W

Enjoyable.

A most enjoyable stay.

Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Net die plek om te bly, die omgewing te verken en net te relax.

Indien weer in daardie omgewing, sal weer daar bespreek.

Kotie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie T

Die manne het met motorfietse gaan toer met 'n ondersteuningsvoertuig.

Die fasiliteite was skoon en netjies. Die kinders het heerlik gespeel. Sal weer daar gaan kuier en langer bly.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Hi Kotie
Baie dankie vir die mooi woorde.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.

Stasie groete
Andri Dare

The Station Calitzdorp
Eloize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize M

Fantasiese plekkie in die hartjie van Calitzdorp.

The Station Calitzdorp is verseker 'n diamant. Ons het die aandjie so baie geniet dat ons langer wou bly. Die eienaars is wonderlike mense met 'n passie vir toerisme en met die swembad vir lafenis en 'n kroeg op die perseel is dit geweldig gerieflik. Hulle tente was pragtig skoon en gerieflik en die ablusiegeriewe so mooi skoon en versorg. Dankie vir 'n heerlike oornag.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Goeie dag Eloize
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Julle is natuurlik altyd welkom.

The Station Calitzdorp
Alta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pleasantly surprised.

Beautiful surroundings, clean, comfortable accommodation and the kids loved the rail cart.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Hi Alta, thanks for the review. We are happy you enjoyed your stay with us. Please do visit again soon. Station Greetings

The Station Calitzdorp
Marietjie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Luuks!

Die stasie se oornagtente is toegerus met luukse beddegoed, hulle badkamers is super skoon en het 'n goed toegeruste kombuis. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die stasie is gerieflik geleë. Dit was puik! Daar is 'n kragpunt in die tente, jy moet net jou eie lig onthou. Gelukkig was ons loadshedding lampies saam op vakansie.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Dankie Marietjie, ons is bly julle het dit geniet by ons. Groete. The Station Calitzdorp

The Station Calitzdorp
Klara V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara V

Amazing.

The cultural experience plus grounds make it a must.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Good day Vjorn, thank you for taking time to place a lovely review. We appreciate it. Please do visit again.

The Station Calitzdorp
Anita K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Heerlike plattelandse rustigheid.

Ons het vreeslik lekker gebly! Net 'n voorstel: 'n rakkie/tafeltjie in die tent vir die ekstra kombers en kussings, dan hoef dit nie grond toe te gaan nie. Dalk ook 'n plekkie om jou nat handdoek op te hang.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Dankie vir die resensie Anita, asook die voorstelle. Kom kuier gerus weer by ons.

The Station Calitzdorp
Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Excellent, just what we expected.

Sean and wife are friendly and go the extra mile on all requests. I will stay there again and tell other adventure bikers to stay there.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Thank you Peter. It was an absolute blast having you guys here. Here's to many more visits and hundreds of happy biker miles.

The Station Calitzdorp
Chantel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Heerlik.

Lieflike, rustige, veilige ligging. Die personeel is gaaf.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Hi Chantel
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly julle het dit by ons geniet.
Julle is altyd welkom as julle hier as julle moeg raak vir die weer in Ierland :)

The Station Calitzdorp
Scheugnet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Scheugnet S

Genotvolle oornagverblyf met vriendelike eienaars.

Eienaars onmiddellik welkom laat voel. Skoon en netjies en plek lyk soos hul advertensie. Baie interessante plek met herinneringe aan 'n ou stasie.

The Station Calitzdorp se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly julle het lekker gekuier en gebly.

Groete tot ons mekaar weer sien.
The Station Calitzdorp

The Station Calitzdorp
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef49ef074f39e25d29fbc0743d9b8f7c4cd67e38fe283f0dad1d8f8208c40df86faacf60dc3b709253fac6d8d14bc52a0097?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Station Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.539396032054 21.685273647308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang