Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Station Calitzdorp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Stasie Calitzdorp is tussen die wingerde van die De Krans-kelders en 'n krans geleë.

Verblyf word aangebied in 'n opgeknapte kaartjiekantoor met 2 of 4 slaapplekke, 'n verskeidenheid permanente tente of kampeerplekke. Ticket Office 1 is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ticket Office 2 is ingerig met 4 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ideaal vir diegene wat dit geniet om sonder moeite te kamp, elkeen van die tente is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die privaat, skadu kampplekke bied krag- en waterpunte.

Alle gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat met storte en toilette toegerus is, en 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook braaigeriewe en braairoosters.

Die Stasie bied 'n swembad vir die warm dae, 'n gelisensieerde kroeg, asook geriewe vir partytjies, troues en werkswinkels, en is binne 1 km vanaf die middedorp en sy verskeie winkels en restaurante geleë.

Calitzdorp is op Roete 62 geleë en bied besoekers 'n verskeidenheid wingerde en wynkelders, besienswaardighede, asook stap- en 4x4-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir The Station Calitzdorp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Station-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Station Calitzdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef49ef074f39e25d29fbc0743d9b8f7c4cd67e38fe283f0dad1d8f8208c40df86faacf60dc3b709253fac6d8d14bc52a0097?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Station Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.539396032054 21.685273647308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang