Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Townhouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Great. Geen probleme nie, fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige skoon huis, lekker gebly. Pragtige skoon huis, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier saam vriende. Heerlike kuierstoep en omdat huis ruim is, het almal tog hul privaatheid gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
4.6
Mrt 2024

Pragtig gastehuis, groot met heerlike stoep en pragtige tuin. Pragtige pragtige tuin, heerlike koel kamer wat baie help as dit 38 grade buitekant is. Daar was 'n dubbel bespreking toe ons arriveer, maar gelukkig het ek 'n bewys op WhatsApp gehad om ons bespreking te bevestig. Geen ander probleme nie. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Great gem to stay at. Great stay, just needs a bit of attention to detail. Lighting is very poor, no Rooibos tea, and no milk. I understand it is self-catering, but the basic supplies are standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Gemaklike een nag oorslaap. Goeie ligging vir halwepad ry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Peaceful and beautiful. Comfortable and easy. Good communication. Lovely garden and outdoor space. Such an oasis on our business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Pragtig en heerlike tuin agter. Pragtig gerestoureer. Heerlike tuin vir braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Monique V
1 nag Gesin met tieners
1.6
Des 2023

Sal nie weer daar bespreek nie. Nee. Niks om jou welkom of tuis te laat voel, bv., 'n beskuitjie saam met jou koffie. Geen melk in die yskas. Geen handseep by die wasbak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Nilene
The Townhouse
Hello Monique, thank you for taking the time to review. The house is self check-in, as explained in the property listing and also the morning welcome message. The welcome message also states that we are on hand should you need anything, for guidance on the town, restaurants etc., you need only ask. The welcome message also requests that you please bring everything you need as it is fully self-catering, except that coffee, tea, sugar, hand soaps are provided. There are fresh flowers and plants in the house for your pleasure, as well as a kitchen garden for you to enjoy fresh produce, so I am sorry and surprised that you did not feel that you were not made welcome. There is a hand soap next to each of the basins in the four bathrooms as well as one in the kitchen - it may have been an oversight of ours if you could not find one in the kitchen, but again, you need only have asked and we would have been delighted to have replaced a missing one. Kind regards, The Townhouse management

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 226

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 51, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbfd904eca688f376bb7e03ac5ebc05c9a5ecb661622a2a283f915559ea73d7edf5dfc3df44a51368a4dc15d957b2cb642d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 51 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.249708389445 24.531037991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang