Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village in Hatfield

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Bernelee M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Thoroughly enjoyed the stay! Very lovely hosts who made it an enjoyable stay! We had such a lovely stay! Good location, value for money. The hosts were very accommodating and paid attention to detail! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier saam met ons vriende. Dit was 'n lekker ervaring, met al die fasiliteite wat ons nodig gehad het. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag
5.0
Jul 2023

Oornag. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Deeglike aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Goeiedag Almarie Baie dankie vir die mooi terugvoer, sien daarna uit julle weer te ontvang!

Briget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Comfortable and good location for visiting our son at UP. Very comfortable and convenient stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja E
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie lekker sakpas verblyf! Ons het dit baie geniet, kamers is lekker groot, elektriese komberse was 'n bonus in die koue tyd wat ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die verblyf was "home away from home". The Sunflower Room is die beste van al die kamers. Ruim, privaat en gerieflik met 'n eie stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Hi Leonie, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir my lekker om julle hier te he. Groete. Esme

Ilze J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Netjiese, skoon akkommodasie. Ons was 'n groep van 8 mense en die eienares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie vriendelike en goeie diens ontvang. Skoon en netjiese akkommodasie. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Hallo Ilze. Dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit baie.

Briget B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Comfortable and convenient stay. We were visiting our son who studies at the University of Pretoria. The Village is very conveniently located. Some problems (related to loadshedding and the new solar installation) were quickly attended to and we were offered alternatives as well as a complimentary breakfast. Friendly and attentive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Baie goed geleë met gasvrouens wat uit hul pad gaan om te help. The Villiage is naby aan UP se studenteverblyf en dit het die kuier by ons seun lekker maklik gemaak. Dankie aan ons gasvrouens wat uit hul pad gegaan het om ons kuier so gemaklik as moontlik te maak en nie ongeduldig geraak het nie, ons waardeer jul moeite met ons regtig baie!. Die kamers is toegerus met alles wat nodig is, en is baie netjies en skoon, ons het heerlik geslaap. Ons sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Fasiliteit was voldoende vir ons doel. Ligging is besonders goed. Goeie en veilige area. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 362
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 362
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNTUwZjRkLTE4YmYtNDI5Ni1hNDk5LTc2N2FlYjNmOGMyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 362 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.746931 28.242547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang