The Village Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 330R1 197 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Village Lodge is 'n 3-ster-gastehuis vir paartjies, families en individue op soek na 'n lekker wegbreekplek, maar tog naby aan al die aksie wil wees. Dit is in die middel van Stormsrivierdorp op die rantjie van die Tsitsikammabos geleë.
Akkommodasie bestaan uit dubbel-, gesinskamers en 'n selfsorg-eenheid is beskikbaar. Die kamers het koninggrootte- en stapelbeddens, asook en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Geriewe in die kamer sluit in WiFi, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Braaigeriewe is beskikbaar in 'n groot onderdak-lapa langs die hoofgebou vir gaste om aandete voor te berei. Tariewe sluit gesonde ontbyt in (nie van toepassing op selfsorg-eenhede).
Die ruim onderdak-lapa het 'n groot braai-area en addisionele kookgeriewe en -toerusting, eerlikheidskroeg en gemaklike meubels. Afrolskerms en houtvuur-verhitting skep 'n snoesige kerslig-atmosfeer in die lapa gedurende koeler weer terwyl die oop-ontwerp in die somer 'n gunsteling onder die meeste gaste is. Daar is ook 'n speletjieskamer.
TV's met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die kamers en in die gastesitkamer. Daar is eetareas is binne en buite die lodge en buite in die lapa of tuin. Die groot tuine is heeljaar lank lieflik en veilige parkeerplek is op die gronde vir gaste se voertuie beskikbaar.
Die lodge is sentraal geleë naby al die plaaslike geriewe en doendinge. Indien gaste lus is vir uiteet is daar 'n aantal uitstekende restaurante net 'n kort entjie se stap van die lodge af. Boswandelings en staproetes, boomtoptoere, zipline en kajakvaarte is net 'n paar van die plaaslike doendinge en Stormsriviermond is net 'n kort entjie se ry van die indrukwekkend kuslyn af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink The Village Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang