Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard on Ballito

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Vineyard on Ballito
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frances P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P

Just lovely.

Felt like a home away from home with generous snacks and hospitality! Thank you.

Unine K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine K

Dis netheid, luuksheid, ontbyt, vriendelikheid - alles in een!

Definitief! Sal beslis weer bespreek!

Lorraine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C

Fantastic stay 5 star!

Thank you to all staff wonderful stay. Fantastiese ontbyt en sal definitief weer terug gaan. Honeymoon suite the best. Dankie julle is definitief 5 ster! [Removed: Lorraine & Coen] xx.

Bianca D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Great place.

Absolutely lovely! Will definitely stay there again.

Gary G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G

Pleasant.

Pleasant stay. Thank you.

Muller S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller S

Waarde vir geld, heerlike atmosfeer!

Hierdie plek is 'n absolute plesier. Die kamer was gerieflik en pragtig, met 'n goeie grootte badkamer. Ontbyt is heerlik. Die tweelingsusters Desiree en Lynell gaan regtig uit hul pad om die verblyf so aangenaam moontlik te maak,. Ek kan hulle nie genoeg bedank nie. Goed bestuurde instansie en uitstekende waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel!

Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Alles voldoen aan my verblyfkeuse.

Baie vriendelike diens wat jou baie welkom laat voel het.

Andre J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Gemaklike huislike atmosfeer. Lekker verblyf.

Die kamers is netjies en gemaklik. Persoonlike diens maar nie in jou gesig die heeltyd nie. Personeel en die twee dames wat dit bestuur is great, en die ontbyt ewe great. Hulle mag maar! Baie lekker gebly, kan nie fout vind nie.

Andre L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Verblyf was net vir een aand maar sal weer gebruik maak van The Vineyard on Ballito.

The Vineyard is baie goed geleë en nie moeilik om te bereik nie. Diens was goed alles is baie mooi.

Henk S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Fantastiese verblyf.

Ongelooflike mooi kamers, professionele diens en lekker kos.

Cornelia H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Dit was fantasties en positief!

Dit was 'n baie positiewe ervaring. Die verblyf was fantasties, die diens voortreflik en die kos ongelooflik. Die koek en koffie elke dag was 'n groot bederf. Ons het regtig gevoel ons word bederf. The Vineyard on Ballito sien ons definitief weer en weer!

René Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René Z

Nice place in a fine area with good breakfast.

Nice room with everything in it as you might expect, close to restaurants and sea. Great breakfast and safe parking, so I will come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice plek in 'n mooi omgewing met 'n lekker ontbyt.

Nice kamer met alles wat jy sou verwag. Dit is naby restaurante en die see. Heerlike ontbyt en veilige parkeerplek. Ek sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

World class Bed and Breakfast!

We would recommend this B&B to anyone. The service and room was world class!

Esmu E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmu E

Ons het baie welkom gevoel en die gastehuis het baie moeite gedoen om ons verblyf lekker te maak. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

The Vineyard on Ballito is 'n baie gesellige, netjiese en mooi gastehuis. Die moeite wat hulle gedoen het vir die piekniekmandjie wat ek bestel het, is merkwaardig. Ek sal die gastehuis hoog aanbeveel.

Loraine L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine L

Uitstekend!

Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir alles!

Theo V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Dit is 'n pragtige plek en die diens is puik.

Dit is regtig 'n baie mooi plekkie. Die kos is uitmuntend en word baie mooi voorgesit. Ongelukkig het ons kamer nie 'n see-uitsig gehad nie ...

Mary-lee V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mary-lee V

Perfek!

Pragtige gastehuis, wonderlike diens, sal dit verseker aanbeveel!

Abraham W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W

Baie netjies, baie goeie diens en beslis waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashley-weg 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NmRlOTFkLTBjZjktNDg1ZS1iYjZlLWZkMDkyMTU3MmU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -29.539285388495 31.212517619133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang