Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vintage Crane Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vintage Crane Guest House bied gastekamers en is in die hartjie van die Overberg, Caledon Wes-Kaap geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis om te rus of om die dorp en omgewing se besienswaardighede te verken.

Verblyf by The Vintage Crane Guest House bestaan uit 4 individueel versierde kamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n aparte of en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer 'n lessenaar met 'n stoel, 'n plafonwaaier, kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internettoegang, DStv-kyk, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Die eiendom is ideaal geleë naby die middedorp, wat oulike koffiewinkels, restaurante, winkels en ander geriewe het om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir The Vintage Crane Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vintage Crane Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e8d8b114ff81c022984bdc92bbc9da73564d4af55802ffa0e2f94d6a0c74e8ae33cbed0d2bfefbda865963781c58dd90d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.230551 19.432448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang