@The Waves
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tecoma-straat 34, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
@The Waves is in Jeffreysbaai geleë en dié dorp is onder branderplankryers as 'n branderplankry-hoofstad bekend as gevolg van die branders by Supertubes-strand.
Verblyf word in verskeie kamers aangebied waarvan 4 pragtige uitsigte oor die see en op die berge het.
Alle gaste deel die sitkamer en eetareas. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea bied 'n binnebraai, groot etenstafel en 'n gasbraai.
Veilige parkeerplek, 'n omsetter en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Tecoma-straat 34, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tecoma-straat 34, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang