Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 326 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The White House is op die skilderagtige Kingswood Golf Estate in George geleë. Dit is 'n luukse villa wat eksklusiewe verblyf met 'n uitsig oor die 16de en 17de skoonveld bied en dit is ideaal vir ywerige gholfspelers wat uitsonderlike verblyf soek.

Die kontemporêre selfsorghuis spog met 'n asemrowende uitsig op die Outeniekwaberge, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 verdiepings, 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Van die 3 badkamers het 2 elk 'n bad en 'n stort en 1 het slegs 'n stort.

Die villa se geriewe sluit 'n ruim sitarea met 'n kaggel, 'n oopplan-eetarea, 'n TV-sitkamer met kringklank en 'n volledig toegeruste kombuis in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Daar is ook 'n toegeboude kuierarea met binnebraaigeriewe wat na 'n L-vormige swembad, sondek en pragtige tuin lei.

Onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Of gaste nou saam met familie, vriende of kollegas reis, The White House bied 'n ideale omgewing vir onvergeetlike verblyf en maak vir gholfspelers en vakansiegangers voorsiening.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The White House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 326
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 326
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa055e0d0e90d4ca59d6d1bafb961c74fe71299beaa6e0f8e3ca4170c7a7202b3895530e3a49fa327d42421099673b65392f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 326 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 48 Kingston Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9618685 22.4304735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang