Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Horizon Hoedspruit

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wild Horizon Hoedspruit skuil in 'n skilderagtige natuurreservaat 30 km vanaf Hoedspruit en 45 km vanaf Groter Krugerpark. Hierdie verblyf is langs die grens van die Ndlovumuzi Natuurreservaat en is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die bosveld naby besienswaardighede.

Verblyf word gebied in losstaande eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Verder het die eenhede plafonwaaiers, buitestorte, muskietnette, 'n privaat ingang en 'n stoep met sitplek.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin met braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

1/5

Whisky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1972b34d01dc9601bd12fc499c2c1bf7c9688a4ef338477cff144d337c94e2d131430f55af9c4bc2cafe2489390f45f5c7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) R527 Liverpool Game Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.349258334325 30.779723585565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang