The Willow Historical Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse sjarme en onoortreflike gasvryheid. The Willow Historical Guest House is smaakvol gemeubileer met antiekmeubels en 'n groot versameling Afrikana.
Die tuin- en selfsorgkothuise het elkeen 'n en suite-badkamer. Drankies word in die Old Bar of tuin bedien. 'n A la carte-restaurant bedien middagete en aandete - kom ervaar Karoolam soos jy dit nog nooit van tevore geproe het nie.
Die gastehuis is in 'n rustige deel van Willowmore geleë, net 'n paar minute van die N9 af. Doendinge sluit 'n pragtige begeleide of selfry-toer deur die Baviaanskloof (Wêrelderfenisterrein) in, sowel as 'n besoek aan die Ou Kragstasie, Ou Boer Begraafplaas- en Kruitkamer, Joodse Grafte, Pierre Ferreira-staproete en 'n toer deur Willowmore op die Willow Limo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
El Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink The Willow Historical Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Willowmore Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang