Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Woodpecker Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir The Woodpecker Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vivienne K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne K

Lovely, clean and well worth the price.

It's a lovely place; unfortunately, we were only there overnight but will definitely return for a longer stay. The room was comfortable with enough space. Breakfast was awesome.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Brenda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Warm and comfortable.

On one of the coldest nights of the year, we had a wonderfully warm overnight stay at The Woodpecker Guesthouse. The room was attractive and comfortable. We had a very pleasant overnight stay. Thank you!

Justin P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Pleasant.

Very welcoming owners and comfortable stay.

Johan O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Aangenaam.

Heel aangenaam. Goeie en vriendelike ontvangs. Die slaapkamers toon tekens van veroudering (wear and tear).

Anilia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anilia B

As rustig, en perfek vir wat ons nodig gehad het.

Baie ruim en heerlike ontbyt. dit was sowaar 'n pluspunt en voel of hul seker wou maak. Ons word goed gevoed. Baie lekker en baie.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Goeienaand Anilia, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons en hoop om julle gou weer te sien. Lekker aand verder.
Vriendelike Groete,
Woodpecker Gastehuis

The Woodpecker Guesthouse
Joanna B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B

Waarde vir geld.

Ruim kamers, rustige atmosfeer.

Linda P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Awesome.

We enjoyed every moment. Food was excellent.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Linda,
Baie baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete,
Woodpecker Gastehuis

The Woodpecker Guesthouse
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooie blijplek.

Mooie selfsorg. lekker ontbijt.

Riaan N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Herman is baie vriendelik. Gaaf ten spoed van bystand.

Baie netjies. Beveel enige iemand aan om daar te kuier. Skoon, modern, DStv, WiFi en perfekte plekkie. Niks om oor te kla nie. Hoogs waardeer, goeie diens.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Riaan,

Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en is altyd lekker om terugvoer te kry vanaf gaste.

Hoop ons sien binnekort weer.

Vriendelike Groete,
Woodpecker Gastehuis

The Woodpecker Guesthouse
Sandy D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy D

Comfortable and convenient.

List of activities and contact details provided for the surrounding areas which is very useful for the nature and activity lovers.

Anneli N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anneli N

Netjies. Paaie in en om Ficksburg is baie baie sleg. Die badkamer deur het glad nie gewerk nie.

Mooi en netjies plek, effens duur per nag. Paaie baie sleg. Badkamerdeur was gebreek en kon nie oop of toemaak nie.

Quentin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin H

Gemaklik

Mense is vriendelik en behulpsaam. Niks was moeilik of langdradig nie, en het vir niks moes wag nie.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Quentin,
Baie baie dankie vir jou goeie review, ons is bly jy het jou verblyf hier by ons geniet. Hoop ons sien jou gou weer!!
Vriendelike Groete,
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Linda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Opregte vriendelikheid en gasvryheid het ons verblyf besonders gemaak.

Opregter, vriendeliker, gasvryer mense as ons gasvrou en gasheer by The Woodpecker het ons nog nooit raakgeloop in ons reise deur die land nie! Die kamer is ruim en gerieflik ingerig en die gastehuis is in 'n stil area waar ons veilig gevoel het. Ons gasvrou het ons met die heerlikste kos bederf wat baie keurig opgedien is. Ons kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Linda,
Lees nou eers julle pragtige review.
Baie baie dankie daarvoor en ons is bly julle het julle tyd hier geniet. Ons hoop om julle hierdie Desember weer te sien!!
Vriendelike Groete
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Carla P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P

Die geblaf van die honde.

Herman was baie gaaf om na al ons behoeftes om te sien. Ongelukkig het die bure se hond die heel nag geblaf en het ons nie goed geslaap nie.

Leon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Vriendelike plek.

Lekker geslaap en Parkrun gedoen.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi julle,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit was baie lekker om julle hier te gehad het en lekker om die Parkrun saam julle te kon doen.

Baie geseende Kersfees en voorspoed vir 2020 en sterkte met al die Parkruns wat julle nog gaan doen.

Vriendelike groete
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Landi V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi V

Lekker kamer en awesome ontbyt. Thumbs up!

Ons tweede keer Woodpecker en dit was soos die vorige keer aangenaam. Die kamer is ruim en die badkamer uit die boeke. Die ontbyt is uitstekend met 'n wye verskeidenheid. Ek beveel hulle aan!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Landi. Ons waardeer dit opreg!

Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer gou weer te akkommodeer!

Vriendelike groete
Pannas en Hanlie
Woodpecker Guesthouse

The Woodpecker Guesthouse
Mianda T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianda T

Awesome! 10 ster!

Great blyplek by great mense! Hulle het soveel moeite vir ons groep gedoen - lekker gebraai, geëet en gekuier! Sal enige tyd weer teruggaan soontoe!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Liewe Mianda,

Baie dankie vir die goeie resensie! Ons het net so lekker saam julle gekuier en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Mooi dag vir julle!

Groete
Pannas en Hanlie

The Woodpecker Guesthouse
Rachel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel D

Als wat nodig is.

Uitstekende plek vir familie en vriende, verblyf, kuier en speel.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Rachel! Ons waardeer jou review! Dit was lekker om julle hier te hê. Sien weer met die volgende toernooi!

Lekker dag verder!
Pannas & Hanlie
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Dawid K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.

Ons is baie vriendelik deur Hanlie ontvang en ons kamer was ruim en goed toegerus. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ons kan Woodpecker baie sterk aanbeveel en sal weer daar oornag wanneer ons in die omgewing is.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar, Dawid! Dit was lekker om julle hier te hê. Ons sien julle hopelik sommer gou weer in die toekoms. Sterkte met al die "parkruns".
Vriendelike Groete,
Pannas & Hanlie
The Woodpecker Guesthouse

The Woodpecker Guesthouse
Johannes S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Mooi omgewing.

Oos Vrystaat altyd mooi. Naby Lesotho grens en rivier.

Marelize F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize F

Heerlike oorsplaapplek.

Dankie aan Hanlie wat ons so op ons gemak laat voel het. Ons het heerlik gekuier. Sou bietjie meer koffie wou he in die kamer, maar anders 100%.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Marelize! Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons sien uit na jul volgende besoek!

Mooi bly en groete,
Pannas en Hanlie
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Eric V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric V

Comfortable guesthouse.

Spent a night en-route to the Eastern Cape. Friendly hosts with good breakfast in comfortable accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike gastehuis.

Het 'n nag daar spandeer op pad na die Oos-Kaap. Vriendelike gashere met 'n heerlike ontbyt in 'n gerieflike plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Thank you, Eric. It was a pleasure having you all here. We hope to see you again in the future!
Kind Regards,
Pannas and Hanlie

The Woodpecker Guesthouse
Gideon V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Lekker geslaap. Kamer ruim, en gerieflik.

Sien sterre.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Liewe Gideon
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om jou hier te hê.
Vriendelike groete
Pannas en Hanlie
Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Rouxan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxan L

Rustige en pragtige omgewing.

Netjies met alle geriewe. Vriendelike diens. Yskas met verrassings baie welkom!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Rouxan. Ons is bly jy het dit geniet hier by ons! 'n Baie geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 vir jou en jou familie!

Vriendelike Groete,
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Bernard R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Highly recommended.

Warm reception from a lovely couple - comfortable, warm, spacious accommodation and lovely breakfast - good value for money!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveelbaar.

Warm ontvangs van ’n lieflike paartjie - gemaklik, warm, ruim verblyf en lieflike ontbyt. Goeie waarde vir geld!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for the great review, Bernard. We appreciate it sincerely\, and it was lovely having you here. We hope to see you again in the future.

Kind regards,
Pannas and Hanlie
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Wilko H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilko H

Wonderlike en warm kliëntediens.

Die gastehuis is soos die huis weg van die huis. Warm Vrystaatse gasvryheid wat jy deesdae op min plekke kry. Baie lekker hier gebly.

Hendrien D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrien D

Baie oulik en vriendelike bestuur, alles was netjies en ontbyt heerlik.

Dit was 'n moeitelose en baie gerieflike ervaring. Sal die guesthouse vir enige een aanbeveel.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige "review", Hennie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het dit geniet, ons het dit net so baie geniet om julle hier te hê. Sien julle weer in die toekoms. Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir julle al 4.

Vriendelike Groete,
Pannas en Hanlie
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Ann I - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann I

Lapa veilig, privaat en gesellig.

Die lapa van Woodpecker Gastehuis is 'n private en ruim plekkie met ingeboude braaiplek. Heerlik in die winter. Baie netjies. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gewillig om te help. Sal die gastehuis aanbeveel.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Liewe Ann

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete
Pannas en Hanlie
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Alma P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma P

Netjies, mooi en gemaklik.

Gasvrou baie vriendelik en gastehuis gemaklik en netjies. Aandete en ontbyt was heerlik.

Susan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Gerieflik.

Vriendelike, netjiese verblyf.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Ineke.

Dit was lekker om julle hier te hê. Geniet die res van die feestyd en 'n baie voorspoedige Nuwejaar vir julle.

Vriendelike Groete,
Pannas en Hanlie
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Petro M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Rustig en gemaklik.

Ons het daar oornag tydens 2018 Kersiefees. By ons aankoms was die kamer gereed en kon ons die middag heerlik ontspan na 'n lang en baie warm dag op die pad. Tydens ons verblyf was al die gaste rustig en was daar regtig niks om oor te kla nie. Alles was skoon en netjies, met veilige parkering. Alhoewel dit so ongeveer 2 km van die feesterrein af was, kon ons steeds sommer na 'n Spar toe gestap het, wat 'n aangename ervaring was so in die platteland, veral as mens uit die stede kom en dit nie sommer doen nie. Die volgende dag kon ons van daar af by verskeie kersieplase aandoen waar daar verdere fees-aktiwiteite was. Die ontbyt was ook heel aangenaam. Ek weet dit was uitsonderlik warm, maar 'n swembad sou lekker gewees het, maar by gebrek daaraan, het ons na die 'water features' gekyk en geluiser.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Liewe Petro,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit en ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons! Julle is enige tyd welkom! Lekker en geseënde Kers seisoen vir julle!

Vriendelike Groete,
Pannas
The Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Elma B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma B

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf!

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf! Beslis waarde vir geld!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Elma

Ek is bly julle het dit geniet hier by ons, dit was net so lekker om julle te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Die Woodpecker

The Woodpecker Guesthouse
Vic S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic S

Vriendelike, warm geselskap met 'n smaaklike ontbyt.

Eureka is 'n gawe gasvrou wat geen moeite ontsien om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak nie. Dis 'n plek om na toe terug te gaan, soos ons inderdaad gedoen het. Dit was die tweede keer wat ons daar gebly het.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Hi Vic,
baie dankie vir jul terugvoer, dis mense soos jule wat als die moeite werd maak, en dit was weereens net 'n plesier om jul hier by ons te ontvang. Geseende 2018 vir julle, mag dit 'n wonderlike jaar wees, tot ons weer sien.
Groete

The Woodpecker Guesthouse
Wilna V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Persoonlike diens. Netjies en gerieflik. Lekker ontbyt!

Erika het ons baie tuis laat voel. Heerlik gekuier en sy het ons ook baie nuttige inligting voorsien van besienswaardighede in die omgewing. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Wilna, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien mekaar gou weer!

The Woodpecker Guesthouse
Armand D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Baie lekker.

Aangename twee dae by Woodpecker deurgebring. Was veral beïndruk met die uitleg van die terrein/tuin. Die kamer was gerieflik en goed toegerus, die bestuur vriendelik en gasvry, terwyl die ontbyt heerlik was. Sal beslis weer daar wil kuier!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Armand! Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle gou weer!

Vriendelike groete,
Eureka

The Woodpecker Guesthouse
Florinda W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florinda W

Home away from home.

Goeie waarde vir geld. Ons kamer was skoon en gerieflik en heerlik warm teen die Oos-Vrystaat se koue. Geleë aan die kant van die dorp in 'n rustige stil area. Daar is voldoende sekuriteit binne en buite. Ons gasvrou Eureka het ons baie goed ontvang en dadelik tuis laat voel. Alles hier is van hoogstaande gehalte.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Florinda,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, dis mense soos julle wat dit die moeite werd maak om elke dag meer as jou beste vir al ons gaste te gee.

'n Geseënde week vir jou week.

Groete,
Eureka

The Woodpecker Guesthouse
Lochner D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D

Mooi en rustige omgewing.

Baie mooi plek. Kamers pragtig en baie lekker braaikamer. Ontbyt was heerlik. Kan vir almal aanbeveel.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Lochner,

Dankie dat jul by ons tuisgegaan het. Was n voorreg om jul almal te kon ontmoet. Sterkte vir die laaste helfte van die jaar! Hoop ons sien mekaar weer.

Groete
Eureka

The Woodpecker Guesthouse
Wilna F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna F

Heerlik warm en snoesig.

Nadia is baie behulpsaam en gasvry. Kos is heerlik, kamer regtig warm en snoesig, hulle doen altyd ekstra moeite vir hul gaste.

Marc H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc H

Baie gerieflik en aangenaam.

Die kamer was baie gemaklik en netjies, bestuur baie vriendelik. Het die verblyf baie geniet.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om julle te kon huisves.
Hoop om julle weer te sien.

Groete
Nadia

The Woodpecker Guesthouse
Roelien V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Gerieflik, skoon en netjies.

Baie gasvry en skoon. Matrasse en kussings goei kwaliteit en heerlike ontbyt. Sal weer hiervan gebruik maak.

Carel P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel P

Vriendelike ontvangs, gawe mense, skoon en baie behulpsaam.

Sien sterre.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Nadia

The Woodpecker Guesthouse
Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Dit was gesellig.

Vriendelike gasvrou. Lekker ontbyt.

Dirk H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Veilige en aangename verblyf.

Baie tuis gevoel van die begin af. Persoonlike en vriendelike diens. Lekker om hier te oornag.

Nelis M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis M

Was baie lekker, soos my eie huis gevoel.

Dit was baie lekker en dit het soos my eie huis gevoel. Kan nie beter êrens anders gebly het nie.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.

The Woodpecker Guesthouse
Kevin W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W

Ons het baie lekker gebly en Eureka is 'n baie oulike gasvrou.

Ons het heerlik gebly. Baie rustig, mooi en netjies sal dit definitief aanbeveel.

Ludwig D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig D

Baie gasvry, mens voel regtig tuis.

Dit was baie lekker om daar oor te bly, en dele van die Vrystaat wat ons nog nooit gesien het nie te ervaar. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Gert S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Dié oornagplek verskaf rustigheid!

'n Veilige rusplekkie. Goed geleë vir toeriste.

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves, sien weer in die toekoms.

The Woodpecker Guesthouse
Elta V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elta V

Heerlik!

Vriendelike mense - voel soos ou vriende!

Cornus D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornus D

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Netjiese verblyf.

Ansie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Dit was lekker, sal weer daar oorbly.

Vriendelike diens, heerlike ontbyt. Lekker gebly.

Louis K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K

Ons het heerlik gekuier, geslaap en is bederf met 'n fantastiese ontbyt!

Die gastehuis is pragtig met groot tuine en ons verblyf was uit die boonste rakke! Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly en sal beslis weer in die toekoms terugkom. Baie dankie dat die eienaars dit so lekker vir ons gemaak het! Die ontbyt was absoluut heerlik en baie! Julle sal ons beslis weer sien!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

The Woodpecker Guesthouse
Ria P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Vriendelik, gemaklik en goeie diens.

Ons het aangename verblyf gehad - sentraal geleë.

Jaco S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Puik akkommodasie in Ficksburg!

Sien asb. die sterre.

Allison W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W

Vriendelikste en lekkerste verblyf in Ficksburg.

Baie lekker gebly by Woodpecker en sal definitief weer daar gaan kuier.

Koos B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Een nag by Woodpecker geslaap. Heerlike aandete en ontbyt gehad.

Die kamer is lekker gerieflik, maar die stort kort 'n nuwe stortkop en rakkie. Verder geen klagtes.

Pieter H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Wonderlik, sal enige tyd weer daar oorbly.

Eureka en die personeel is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Baie lekker gebly. Kamers is ruim en het alles wat jy nodig het. Ontbyt smaaklik voorberei na jou smaak.

Elsa P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P

Vriendelke ontvangs en puik diens teen 'n billike tarief.

Dit was heerlik om in so 'n pragtige, skoon en netjiese gastehuis te kon oornag teen 'n billike tarief.

Danie L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Een aand oorgeslaap op pad na Durban.

Baie lekker oorgebly. Eureka is 'n uitstekende gasvrou!

Shelley J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley J

Woodpecker met all our needs.

Incredible attention to detail, comfortable bedrooms each with its own verandah, efficient hostess, excellent dinner and tasty breakfast. It is rare to find a B&B which offers dinner. After a long trip one doesn't always want to go out looking for a restaurant at night, and in Ficksburg the choice is limited anyway.

Peter R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R

Comfortable and pleasant.

The venue was well managed and presented. We did find the accommodation a little cramped, fortunately we only spent one short evening in the room - this is not a negative! We were well received and the host was most helpful in every respect.

Willem P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf .

Uiters vriendelike personeel wat bereid is om 'n ekstra myl te loop om jou tuis te laat voel. Dankie Zelma!

The Woodpecker Guesthouse se terugvoer

Dit was n plesier, om julle hier as ons gaste te gehad het.

The Woodpecker Guesthouse
Helga H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga H

Baie goed.

Ons het lekker gebly. Dit sou net makliker gewees het as 'n mens meer van die eienaars gesien het. Ons kon die aand vroeg niemand kry om te vra vir die WiFi-wagwoord nie.

Susan M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M

Uitstekend. Ek is lief vir die plek.

Dit was 'n ongelooflike 10 dae. Die gasvryheid maak van Woodpecker 'n tuiste om na terug te keer.

Martie K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie K

Alles was goed gereël, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly, dit was soos om tuis te kom.

Salomé D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé D

Netjies en gemaklik.

Die Woodpecker Gastehuis bied al die basiese benodigdhede vir 'n wegbreek met vriendelike diens.

Rina S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina S

Dit was baie netjies en stil.

Daar is 'n paar items in die kamer wat aandag nodig het soos: die water wat nie uitloop nie, die stoel se sitplek is los asook die tafel se blad was los en dit bring ongemak.

Else S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Else S

Nie vierster werd nie.

Daar was nie seep nie. Die kombers was heeltemal te klein vir die bed. Die TV het nie gewerk gedurende die Rugbywêreldbeker nie.

Hennie N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Baie lekker gebly!

Ons verblyf was baie lekker. Hulle het ons baie tuis laat voel. Die kos was goed. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Vriendelike mense.

Leon E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Aangename verblyf met hartlike en vriendelike ontvangs van die gastehuis en personeel.

Uitstekend meer as vyfster-gehalte verblyf - Eureka was heerlik om julle te kon ontmoet.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTk1YzJhLWM1YjctNGFkNC04MTM0LTlmNmQ1MWY0M2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 c/o Hill and Kort Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.866203488908 27.882886137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang