Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thembelihle Gastehuise

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad.

Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en koffiemaakgeriewe, tuin, TV met DStv, veilige parkeerplek, swembad, braai-area en die beste sekuriteitstelsel.

Ons is slegs 'n klipgooi vanaf die Duzirivier, Golden Horse Casino, Scottsville-renbaan, skole, universiteite, winkelsentrums en die middestad.

Thembelihle bied unieke akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer, absolute veiligheid en gemak met eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Nico E
Besigheidsreis
5.0
Flink, vriendelik, 5 ster ontvangs en diens. Vir kort kennisgewing en met verskeie spesiale reëlings soos ekstra vroeg vir ontbyt is met vriendelikhei...
Sien meer
Aug 2024
Santa V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker verblyf. Net te veel lawaai a.g.v. ander gaste en verkeer. Sal nie vir swak slapers aanbeveel nie.
Jun 2023
Rachel S
4.8
It was peaceful and pleasant. Quiet place and in close proximity to shops, schools, and other amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Sampie J
4.6
Awesome. Alhoewel ek net een nag oorgebly het, was dit wel 'n baie aangename ervaring. Sal vir seker weer daar wil bly. Die kamer was lekker ruim en s...
Sien meer
Jul 2024
Pamela V
Saam met lewensmaat
4.6
Safe, clean. Neighbours are very noisy. On the app, it should be mentioned that breakfast is not included and costs extra. I could have...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ndaba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thembelihle Gastehuise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxODJjNjEwLTQwODItNGEyMy05OGU4LTU0NDJiNTE5YTdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 4 3 Milborrow Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.614626917535 30.400811433792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang