Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adri L - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation. Great location.
Francé B - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome!
Tuanett D - Jan 2017
Algehele gradering
As 'n mens wil rus tydens jou vakansie is die Dry Mill Apartments nie aan te bevele nie, dit is verskriklik raserig.
Lees meerThesen Islands Dry Mill Marina Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering oor jou persoonlike ervaring van die akkommodasie by Dry Mill, gedurende die afgelope Desember kersgety. Dit is so dat Thesen Eiland, veral vir dié 2 weke in 'n jaar oor die kersgety, baie aktief en besig is, met heelwat vakansiegangers. 99% van die gaste bespreek egter jaarliks hulle vakansie vooruit vir die volgende Desember vakansie. Die argitekte en die ontwikkelaars van die Dry Mill apartments het talle nasionale en internasionale toekennings verwerf, kyk gerus na hierdie link http://www.cmai.co.za/media-awards. Hopelik sal jy weer Thesen Eiland probeer vir n volgende vakansie, oor 'n stiller periode en miskien in een van die huise wat ons beskikbaar het om aan jou te bied. Baie dankie vir jou ondersteuning en jammer dat die akkommodasie nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Beste groete, Thesen Islands Destinations.
Dulani D - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom en ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Andre
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang