Three Gables Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bultstraat 32, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Three Gables Guesthouse is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse huis in Upington wat in 1936 gebou is en spog met 'n balkon wat 'n uitsig oor die pragtige, groot tuin en die swembad bied.
Water vanuit die Oranjerivier vloei in die geskiedkundige kanaal voor die huis en word aangewend om die pragtige tuin te onderhou.
Verblyf is beskikbaar in 'n aantal gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Die gastehuis bied ontbyt, braaigeriewe en veilige parkeerplek en het 'n rustige, huislike atmosfeer waar gaste die gesing van voëltjies en die briesie deur die palmbome kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bultstraat 32, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Three Gables Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bultstraat 32, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang