Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme Spent

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thyme Spent is in die kusdorpie Bloubergstrand geleë en is 'n bekoorlike gastehuis wat perfek is vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne 1,5 km van die strand af.

Dié gastehuis bied 'n dakwoonstel, 'n ateljeewoonstel, 'n tuinwoonstel en 3 en suite-slaapkamers met gemeenskaplike geriewe. Slegs gaste in die Classic Queen- en Superior King-kamers het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitkamers.

Die welige tuin bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste het toegang tot die dek, vuurmaakplek, tuin en swembadarea.

Vir diegene wat die area wil verken, is winkelsentrums, swem, branderplankry, verskeie restaurante en bromponiehuur binne maklike bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Thyme Spent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme Spent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2273dfb04a1efb0d4a4acc6c07b929d9ede73f38319e7703f765448682fbb6bb345b516f7378b06902f281f6aae13185fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Pikkewyn Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802621 18.4680595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang