Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinkers Lakeside Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagama Lake Landgoed 12, Dagama-dam, Witrivier/Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R18 600 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Tinkers Lakeside Lodge is in die mooiste deel van die Laeveld geleë, net 20 minute se ry van die Krugerwildtuin af en naby Witrivier, Hazyview en die asemrowende Panoramaroete. Die veilige Dagama Lake Landgoed is heeltemal privaat en die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Met 'n persoonlike sjef en 'n groot pontboot, is dit die perfekte plek vir 'n gesin- of groepswegbreek. Daar is pragtige uitsigte oor die meer, privaatheid en die hele plek is gaste s'n. Geen ander gaste-besprekings sal op dieselfde tyd aanvaar word nie, maak nie saak hoe klein die aanvanklike groep is nie.

Die lodge het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens, en die sesde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Al die slaapkamers het privaat badkamers met baddens en ekstra groot storte, waarvan 3 sirkelvormig is.

Die lodge het 'n uitstekende sjef wat vir gaste sal kook en die lodge word daagliks skoongemaak. Die lodge het 'n diverse spyskaart - die bestanddele, drankies en peuselhappies word by Woolworths bestel. Alles word by die lodge afgelewer.

Die groot pontboot lê op die meer voor die lodge en is perfek vir skemerkelkies, visvang en braai. Dit word deur die perseel bestuur en hulle sal ook vir gaste braai terwyl hulle op die water vaar. Die waterwurm op die boot is 'n hoogtepunt vir kinders. Dit is 'n uitstekende manier om te ontspan, dis by die tarief ingesluit en kan enige tyd gebruik word. Daar is ook 'n kajak waarmee gaste op die water kan vaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dagama Lake Landgoed 12, Dagama-dam, Witrivier/Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Tinkers Lakeside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 18 600
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R 18 600
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagama Lake Landgoed 12, Dagama-dam, Witrivier/Hazyview, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f4247015c1d1e76d0d6cb3a46cb8d26f51c1acda10d49ecc2b4bb7df56292f04ea98b2a603f290f710194a8fec7a164991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 600 per nag, vir 16 mense 1 5 1 5 12 Dagama Lake Estate Dagama Dam 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.150269550271 31.015671912164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang