Tiru Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel.
Niki D - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommended, loved every minute.
Mariaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Die kuier was heerlik. Alles was skoon en netjies.
Natasha C - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Kim P - Apr 2024
Algehele gradering
A relaxing, wonderful weekend!
Lees meerEstelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier en heerlik gerus.
Tiru Lodge se terugvoer
Dag sê, jammer vir die ongerief dat jul ons moes kontak om die swembad te verhit volgens jul behoefte. Nie alle gaste wil die swembad verhit hê nie.
Jacobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Een woord, fantasties.
Lindsey T - Jul 2023
Algehele gradering
Stunning.
Louis S - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en uitstekende diens.
Andri V - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was 'n paar vriende wat die huis baie geniet het!
Ashika G - Jan 2023
Algehele gradering
Great place.
Willie C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek.
Marcio D - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely break away from everything.
Saletta B - Mei 2023
Algehele gradering
Is heerlik in die bosveld.
Mariette F - Jul 2022
Algehele gradering
Te kort. Wens ons kon langer bly.
Valerie V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad en die plek en omgewing werklik geniet. Sal weer toekomstige besprekings maak. Baie dankie.
Chantelle R - Apr 2022
Algehele gradering
Easy, peaceful and relaxing stay.
Lees meerFlorence G - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf. Wonderlike uitsig.
Nicola S - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike rus en herlaainaweek.
Joan V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met pragtige uitsig.
Mariaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie vakansieverblyf. Goed toegerus. Baie mooi ligging.
Robyn R - Mei 2022
Algehele gradering
First girls trip and we found it safe.
Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Puik.
Elizna V - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely stay and gorgeous views.
Caroline H - Nov 2021
Algehele gradering
Stunning!
Talita M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met alle moontlike geriewe.
Lees meerRiaan H - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Michaela N - Apr 2021
Algehele gradering
The house was perfect and had everything we needed.
Rina V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Eugenie L - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful bush break!
Sune P - Des 2021
Algehele gradering
Bakgat!
Tiru Lodge se terugvoer
Liewe Sune baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Peter M - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful place, will definitely return!
Elsabe I - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker langnaweek-ondervinding.
Rowan J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic spot for a big group.
Martie S - Okt 2020
Algehele gradering
MET EEN WOORD FANTASTIES
Lize S - Sep 2020
Algehele gradering
Wow! Ongelooflike lekker naweek saam kosbare mense.
Frikkie K - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n fantastiese omgewing.
Gerry V - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome wegbreek.
Karel W - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, Jacuzzi is ’n bonus. Christelle se diens is merkwaardig.
Yvette D - Aug 2020
Algehele gradering
Tiru Lodge se ligging is amazing en die uitsig is pragtig vanaf die lodge se groot stoep.
Leatitia R - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort! Mooiste uitsig!
Chantelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike huis met heerlike kuierstoep en fantastiese uitsig.
Marla L - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en veral die lapa en Jaccuzi geniet.
Yolandi B - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek, hoogtepunt beslis die vlakvarke wat kom kuier.
Tiru Lodge se terugvoer
Baie dankie Yolandi, bly jul het die tyd geniet.
Lukas L - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte huis vir 'n familienaweek.
Nellmarie Naudé N - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Jacuzzi was 'n wenner.
Nienke C - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Rosanne V - Okt 2017
Algehele gradering
Absolutely loved every minute of my stay!
Madelein M - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike en rustige naweek in die bos met die luukse en gemaklike verblyf - groot bederf.
Cindy M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker plek, net 'n bietjie klein vir 'n groot groep.
Tiru Lodge se terugvoer
Dag sê Cindy,
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat jul die eenheid as te klein ervaar het. Die eenheid slaap net 9 gaste, 'n vergunning is aan julle gemaak om 3 ekstra gaste saam te bring. Groete
Anita B - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastiese wegbreeknaweek by Tiru Lodge Mabalingwe
Marianne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut eersteklas! Alles was van die beste.
Eljo D - Aug 2016
Algehele gradering
Good value for money.
Daniel J - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die Castrol-bar in Mabalingwe is veral 'n wenner.
Isobel P - Nov 2015
Algehele gradering
Total awesomeness.
Liezl B - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige plek!
Lees meerTanya P - Jun 2014
Algehele gradering
Had a very pleasant stay in a beautiful well-equipped home.
Tracy D - Jun 2014
Algehele gradering
Nice quiet time with family.
Bonite V - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang