Tjokka House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 12, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tjokka House is 'n goed toegeruste kothuis net 100 m vanaf die strand in Paternoster aan die Weskus.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewse toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel met 6 stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-toegang, gratis WiFi en 'n kaggel.
Die kothuis het 'n lieflike buite-area met 'n toegeboude stoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1777
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- No 12, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 12, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang