Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toeka se Dae

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Toeka se Dae bied gerieflike verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo, geleë langs die bekende Kaapse Roete 62. Dit is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is 'n TV in die gemeenskaplike sitkamer beskikbaar. 'n Gedeelde braai-area is ook beskikbaar.

Oudtshoorn spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, te sien by 'n aantal uitstekende volstruisskouplase regoor die dorp. Ander besienswaardighede sluit die Kangogrotte en die Klein Karoo-wynroete in. Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Toeka se Dae
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toeka se Dae het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvAM4A3VlSIpCX0DduLKnjr1M5wx2I7qb6eDWosxQ4mv7h6pf21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 74 Rand Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.591214079383 22.212968214622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang