Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Toekoms Farm was fantasties. 'n Pragtige ou plaashuis wat alles verskaf wat 'n mens nodig het. Ruim kamers, die gemaklikste beddens en lekker toegeruste kombuis. Die gasvrou was ook baie behulpsaam oor waar om blomme te gaan sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elré V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gerieflik, verwelkomende lekker plaashuis atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, die huis het 'n heerlike plaas atmosfeer. Binnebraai was 'n wenner goed gedien as kaggel teen die koue. Beddegoed heerlik knus. Vriendelike gasvrou, vinnige reaksie op vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie gasvrye gasvrou - sal beslis weer daar bespreek. Alles was netjies en foto's nie misleidend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Netjies, goed toegerus en uitstekende diens. Ons was 'n groep vriende wat Toekoms Farm Self-catering Accommodation as basis gebruik het vir ons blommekyk-toertjie. Anette se diens was uitstekend. Die verblyf was uitstekend en so ook die fasiliteite. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Dankie Hannes, wat n voorreg om julle te kon huisves en om sulke terugvoer te ontvang! Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Hopelik sien ons julle weer in die afsienbare toekoms.

Attie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Baie netjies, mooi omgewing, pragtige plaas en gasvrye mense. Net een aand oorgebly maar sal terugkeer vir 'n naweek. Baie mooi ou, stylvolle plaashuis met houtvloere. Mooi netjiese plaaswerf en lekker braaiplek. Baie gasvrye mense en ons het die verblyf baie geniet. Maklik om te kry van hoofpad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Charming farm house stay. Wow! This place is spacious, beautiful wooden floors with lots of character and old world charm. Hostess was very attentive, very helpful and nothing was too much. Communication and correspondence throughout the booking process was great. Loved our stay. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Thank you for the lovely feedback and generous rating you gave us. It was an absolute pleasure hosting you and hopefully we will see you again soon!

Stephan M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Ideale stop op pad na Kgalagadi. Baie netjiese en ruim huis wat smaakvol uitgerus is naby aan die teerpad. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Dankie Stephan! Dis heerlik om goeie terugvoer te ontvang en julle is meer as welkom om weer in die afsienbare toekoms te oornag op toekoms!

Debré O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Maklike kommunikasie en absolute gasvryheid. Anette het ons dadelik welkom laat voel. Daar was selfs reeds 'n kaggel aan die gang toe ons in die huis instap. Jammer ons kon nie langer bly en die omgewing inneem nie. Sal Toekoms Plaas vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Debré, dankie vir die 5-uit-5 terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang in die afsienbare toekoms op Toekoms. Veilige reise.

Delmé H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Ruim, rustige plaas atmosfeer. Vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer, dit was voorwaar 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons hoop van harte ons sien julle weer in die afsienbare toekoms. Anette

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Goed toegeruste plaashuis. Rustig. Baie netjies. Alles was in plek en gereed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA265dc8447318afcdb53d0eaa3abc95b48b767ff22f1a347e24449f91dc2c087bb380bf35425aba93fabf719f9a46466dee43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Toekoms Farm Oorlogskloof 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.49662207241 19.442144930363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang