Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokka-Tokka

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Tokka-Tokka
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jana S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Gemaklik.

Baie gesellig, dankie.

Belinda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Gemaklik en smaakvol.

Heerlik gebly. Goeie diens.

Jennette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennette V

Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon. Perfek om te oornag oppad Kaap toe van Gauteng af.

Iwan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan P

Good value for money.

Friendly service, good value for money, centrally located, definitely a good stop-over destination for a family.

Luzane W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzane W

Chilled.

It's was nice. Very relaxing environment.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie goeie verblyf wanneer jy 'n skoon rusplek soek.

Verblyf was goed. Een negatief hier is die stort se warm water wat nie beheer kan word nie. Ons kon nie ordentelik stort nie.

Mirell C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirell C

Ons het baie lekker gebly, fasiliteite was skoon, netjies & veilig!

Het lekker gebly dankie! Daar kort net aandag aan die stortkrane.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wilmien B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien B

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gekuier. Tokka-Tokka is gelee in 'n veilige area, maar tog naby genoeg aan die middedorp. Ons het alles gehad wat ons kon nodig kry. Lekker groot, gemaklike bed. Ek sal Tokka-Tokka enige tyd aanbeveel.

Jacqui D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Netjies en gerieflik.

Die waterdruk van die stort benodig aandag, dit is óf baie warm óf baie koud.

Letitia R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia R

Quiet, relaxing and enjoyed our stay.

In a quiet neighbourhood, not too far from town.

Charlie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie N

Die mense is baie baie gasvry.

Sal vir seker weer daar oornag. Baie lekker gekuier, net te min.

Rosé J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosé J

Baie lekker en gerieflik.

Baie netjies, skoon en veilig. Eienaar is ook baie vriendelik. Ons gaan beslis nog in die jaar weer terug.

Charlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Lekker. Veilig. Gesellig.

Oulike plek. Goed ingerig. Binnebraai was 'n bonus.

Carl G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Hulda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hulda V

Baie lekker gebly. Gerieflik ingerig.

Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Sy bak ook heerlike koekies en beskuit.

Melani S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Dit was baie aangenaam. Ons was vriendelik ontvang en die mense is baie aangenaam.

Die plek is baie mooi en skoon. Jy het alles wat jy benodig. Dit is geleë in 'n rustige area. Jy voel sommer om langer te bly. Baie dankie.

Marlene C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Alles in plek gewees. Vriendelik ontvang soos ou vriende.

Alles wat nodig was vir die naweek se akkommodasie was beskikbaar gewees.

Lee-ann J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J

Sweet and neat.

You can see a lot of effort went into setting up this little gem. The main bed is rather noisy, but apart from that it was lovely.

Nolan E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan E

Skoon, netjies, ruim en alles wat nodig is.

Skoon, netjies, ruim en alles wat nodig is. Lizaan is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit weer bespreek en aanbeveel.

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie. Kom maar weer.

Tokka-Tokka
Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen H

Ons het net n slaapplek gesoek en Tokka Tokka was perfek gewees.

Plek was netjies en skoon en Lizaan was vriendelik en hulpsaam. Sal dit enige dag aanbeveel.

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie groot plesier kom maar weer.

Tokka-Tokka
Chanel L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel L

Delightful and rejuvenating.

Ideal place for a break away stay. Cozy and peaceful.

David K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Baie aangenaam. Die eienaars is baie vriendelik en is baie hulpvaardig.

Eenheid is baie netjies en word goed onderhou. Eienaars is baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Sal weer oorslaap en kan Tokka-Tokka aanbeveel.

Chevaan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaan P

Comfortable and convinient lock up and go.

Well laid out self-catering with everything you need. Easy access and safe lock-up parking. Great for a weekend full of activities.

Leon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D

Mense het uit hulle pad gegaan om ons te help toe ons motor onklaar geword het.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Tokka-Tokka se terugvoer

Plesier kom maar weer

Tokka-Tokka
Debre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debre S

Baie oulike plekkie.

Het oornag gebly, en die plek was baie gerieflik om te kry en baie oulik! Alles wat mens nodig het, ek wens ek kon vir ewig in so 'n plek bly!

Jolandi F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi F

Amazing.

It was very comfortable for me seeing that I'm disabled the owner is very friendly and helpful and will surely stay over again.

Tokka-Tokka se terugvoer

Groot plesier kom maar weer

Tokka-Tokka
Monica H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica H

The stay was very nice. Flatlet has everything that you need. Lizaan and Gerrie are very friendly.

The bed is definitely not up to standard. When you turn over on the bed it makes the most unpleasant squeezing sound. Slept very uncomfortable.

Irene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Lekker, bilikke prys vir net oornag en aanskuif na 'n voëlbestemming.

Heerlike verblyf. Oulik geleë. Eienaars baie gasvry. Sal nie gasgeiser aanbeveel nie. Water koud dan warm. Ongemaklik.

Janine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S

Value for money.

Good value for money, nice and homely with all conveniences, and easy to find. The plumbing could use some work, but overall no complaints and a good place to rest and recharge.

Tokka-Tokka se terugvoer

More wat is die probleem met pluming kan julle ny kontak asb 0833905646

Tokka-Tokka
Neville W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neville W

Waited endlessly for them to answer the doorbell. Phoned twice, had a response.

We only slept there. We arrived to deposit our sleeping gear and then visited family members. When we arrived later, load shedding kicked in. We wanted to refresh so we could go to sleep. Only one battery-charged light, the other not charged. The owner brought another. Then the family had some sort of celebration, and the noise. Left at 07h30 instead of the planned 09h00.

Tokka-Tokka se terugvoer

Ons het uit ons pad uit gegaan, die plek was baie netjies en skoon. Ek weet nie waar die foute was nie.

Tokka-Tokka
Alta L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Baie aangenaam.

Ons het net oorgeslaap in Oudtshoorn op pad huis toe, maar was aangenaam verras deur die vriendelikheid van die eienaars by Tokka-Tokka asook die hele dorp. Die woonstel was skoon en netjies en pragtig. Wens ons kon langer bly!

Eumaine A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eumaine A

We were happy.

I would like to go back there again.

Sunel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V

Netjies en mooi.

Was baie netjies en skoon. Baie lekker geslaap. Ons sal weer gaan.

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Tokka-Tokka
Jannie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Baie lekker en gasvry.

Waarde vir geld en baie sentraal geleë. Alles wat jy nodig het in selfsorg.

Maura R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Great value for money.

Very comfy stay; great value for money. Owners were super welcoming and friendly. Would stay there again. Thanks!

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Tokka-Tokka
Sonia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

Heerlik, skoon en stil en heerlik gereeën.

Gasvrou was vriendelik, behulpsaam.

Jacklyn L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacklyn L

Dit was aangenaam en lekker om gebruik te maak van u plek. Ek sal definitief weer 'n toekomstige bespreking maak.

Ek sal weer plek bespreek in die toekoms.

Elsje V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Ons het absoluut heerlik gebly! Dis baie sentraal geleë en die eienaar was baie gasvry.

Heerlike gastehuis. Alles wat mens nodig het. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie, kom maar weer.

Tokka-Tokka
Adele V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Het ons verblyf by Tokka-Tokka baie geniet.

Het ons verblyf baie geniet.

Charmaine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J

Peaceful and safe.

The owners are friendly and the area is peaceful and safe.

Tokka-Tokka se terugvoer

Baie dankie kom maar weer.

Tokka-Tokka
Clint H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H

Dit was die ideaal plek aangesien ons binne 2 minute se ry van die lughawe waar die lugskou gehou was.

Die ontvangs was baie goed en dit was regtig waarde vir die geld, aangesien daar lugreëling en WiFi was wat ingesluit in prys was.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Colin R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin R

Not properly dog-friendly, but otherwise OK.

Major problem was lack of enclosed grass area for dog. Bed was too hard, especially for my wife who has a back problem.

Tokka-Tokka se terugvoer

Hallo, sorry for bed, that is the first complaint of the bed, other guest enjoy the bed very much.
The place is pet friendly with its own courtyard and you must tell me if you book you have a dog. Sorry but we try our best for the dog.

Tokka-Tokka
Helena V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena V

Rustig, maar koud.

Oudtshoorn is bitter koud in die nag in die winter en volgens ons was daar nie genoeg warm komberse vir oorslaap nie. Ons kleinkind het gedurende die nag by ons kom inkruip omdat sy koud gekry het, alhoewel ek al die ekstra beskikbare kombersies oor haar bedjie gegooi het. Gelukkig het ons 2 dik komberse saamgery wat ons oor ons dubbelbed gegooi het. Was nou nie so gemaklik met 3 mense op dubbelbed nie, maar ons was warm.

Tokka-Tokka se terugvoer

Goeiemore, ons antwoord graag op u terugvoering.
Eerstens wil ek se ons is baie jammer dat u kind so koud gekry het. Die mense wat die res van die week geslaap het, het baie lekker gebly en was dood tevrede. Ons sorg dat daar twee komberse per bed is wat ek dink genoeg is. Daar is ook 'n vuurmaak plek in die vertrek wat kan dien as 'n kaggel vir ekstra hitte, en dan se ons altyd vir ons gaste as hulle enige iets nodig het kontak ons, want ons bly op die perseel. Dus is ons net 'n oproep ver.
Ons sal nou 3 komberse per persoon in sit, jammer daaroor.
Dankie, Gerrie.

Tokka-Tokka
Ralph S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph S

Baie lekker.

Sal dit weer in die toekoms gebruik.

Craig S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S

Enjoyable stay.

Thank you for a wonderful stay!

Duane F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane F

Hosts very friendly and helpful.

Good value for money. Had a great time and will recommend to friends and family.

Mariette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Netjiese en gemaklike verblyf.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van Tokka-Tokka gebruik maak.

Tokka-Tokka se terugvoer

baie dankie kom gerus weer

Tokka-Tokka
Roelf N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf N

Plesier

Lizaan en Gerrie het baie moeite gedoen om ons verblyf genotvol te maak.

Hershall D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hershall D

I loved every bit of it! Value for money.

This beautiful B&B is very central when it comes to not wanting to travel to far when you want to do some sightseeing and shopping for necessities. Very close to restaurants and shops. The atmosphere was a much-needed space to just switch off and relax. The owners were friendly and very informative seeing that I have never visited Oudtshoorn. I would definitely go there often.

Charmaine P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine P

Was gerieflik en skoon.

Ontvangs was goed. Die eenheid was gerieflik en skoon. Lekker gekuier.

Elrine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elrine V

Rustig.

Daar was wel 'n kuier op die perseel, so kinders bietjie onrustig geslaap. Die eienaar se huis is baie naby. Die voorste area was wel baie koud.

Tokka-Tokka se terugvoer

Ons is jammer om dit te hoor, wil net regstelling maak, dus die bure wat tot laat aand musiek gemaak het. Ek het dit ook gehoor mar kon ongelukkig niks daar aandoen nie.
In die voorvertrek is n brasinkaggel wat op gesteek kan word. Dit was ongelukkig n koue naweek in lente tyd, het verwarmer al gebere want die week voor daai naweek was dit oor die 30 grade en die eenheid is an die agterkant van eienaar se woning en. Staan los van woning gaste, geniet dit altyd baie by ons groete.

Tokka-Tokka
Nico V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Netjies.

Die eenheid was baie koud met 'n kaggel se skoorsteen wat oop is na buite. Die eenheid het ook na rook geruik a. g. v. die ingeboude kaggel.

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang