Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 35

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rhona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik en wonderlik met die voëlsang en see waarmee jy wakker word. Absoluut fantasties, netjies en skoon kompleks en alles wat mens nodig het in die eenheid. Die gasvrou is regtig baie professioneel. Sal definitief weer daar kom draai, sommer gou. Parkeering is veilig en die tuine is pragtig, asook die swembad. Net alles uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Hallo Vivian Baie dankie vir die besondere mooi resensie. Ek is werklik bly julle het dit so geniet en lekker gekuier. Dit is altyd verblydend om gaste soos julle te mag ontvang. Sien julle gou weer! Alles van die beste. Rene

Julie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Brilliant location, excellent accommodation. Excellent, accommodation great - Fridge could be bigger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Dit is uitstekende waarde vir geld. Die buiteligte en elektriese heining is aan tydens beurtkrag. Die woonstel is fantasties en ideale ligging en ten volle toegerus. Wonderlike huis en lekker ontspan van al die stad se gejaag. Sal dit vir enige familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Hallo Gerhard Baie dankie vir die mooi resensie en positiewe terugvoer. Ons is regtig baie bly julle het die woonstel geniet en lekker ontspan. Julle sal altyd baie welkom wees by Topanga 35. Sien uit om julle weer te mag ontvang. Groete, Rene

Ronel O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Amazing. Value for money, great location. Beautiful unit with everything you would need all within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice U
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Very enjoyable. Recommend. Lovely view. Clean. Nice swimming pool and beautiful gardens. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie goeie diens en lekker plek naby die see. Ons het baie lekker gebly en die eienaar en die agent wat gehelp het was altyd beskikbaar om te luister en te help. Ek kan definitief aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carli N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie lekker plek. Baie lekker plek, maar hulle kan dalk dink aan WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Baie lekker verblyf. Heerlike swem- en braaigeriewe. Sentraal geleë. Netjies en skoon met alles wat nodig is om 'n vakansie te geniet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Heerlike vakansie. Internet was 'n ernstige probleem. Oorweeg asb om internettoegang te gee. As daar skoonmaakgoedere is om die woonstel skoon te hou sal dit ook beter wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Topanga 35
Beste Maryna, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit. Ek is baie bly dit was 'n heerlike vakansie en hoop julle het lekker gerus. Alhoewel daar nie gratis Wi-Fi beskikbaar is nie, is daar baie goeie internetdekking by Topanga. Daar is wel skoonmaakgoedere in die eenheid, onder andere 'n besem, grafie, mop en skottelgoedseep in die kombuis. In albei badkamers is daar botteltjies drukseep en handdoeke. Gelukkig is daar ook die opsie wat ek genoem het dat jy gebruik kan maak van 'n betroubare Skoonmakdiens teen jou eie koste indien jy sou wou. Mag dit 'n baie mooi jaar wees. Vriendelike groete, Rene Muller.

Robert C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustige atmosfeer. Gerieflik en goed ingerigte woonstel. Cindy wat ons ontvang en die woonstel gediens het, is 5 ster. Goeie diens, heerlike verblyf, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Beste Robert, baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Ek is regtig baie bly julle het die verblyf geniet en julle sal altyd baie welkom wees. Alles van die beste. Vriendelike groete, Rene Muller.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang