Topaz 802
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Josua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elizabeth S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker met daardie pragtige uitsig.
Topaz 802 se terugvoer
Hello Elizabeth, baie dankie dat jy by ons plekkie kom kuier het, ek is baie bly as julle dit geniet het. Groete, Josua & Ria
Corne W - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Topaz 802 se terugvoer
Hello Corne, dankie vir jou besoek - en dat jy ons plekkie gekies het as jou voorkeur blyplek. Kom kuier gerus weer. Groete, Josua & Ria.
Moenier S - Jun 2024
Algehele gradering
We had a lovely time at Topaz 802. The incredible sea views and mountain views.
Topaz 802 se terugvoer
Good day, thank you for your recent visit to our apartment, and that you chose our place as your preferred place to stay. Glad you enjoyed your visit. Regards, Josua & Ria
Amelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en van hoë gehalte.
Topaz 802 se terugvoer
Beste Amelia, dankie vir julle besoek. Bly julle het die tyd geniet. Groete, Josua & Ria
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik, behalwe vir daai Suidooster! Die week later sou 'n heeltemal ander storie gewees het!
Topaz 802 se terugvoer
More Christa, baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Ja, die Suidooster kan mens se kop deurmekaar waai as jy nie aan hom gewoond is nie.
Ek is bly dat julle die paar dae rus geniet het, julle is enige tyd welkom.
Groete,
Josua & Ria
Charl O - Nov 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Topaz 802 se terugvoer
Dear Charl, thank you for staying at our apartment. I am glad you enjoyed it. Take care, Josua & Ria.
Hermien O - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Topaz 802 se terugvoer
Hello Hermien, ek is baie bly dat jy jou kuier geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by ons te verwelkom. Jy is welkom om weer te kom.
Groete,
Josua & Ria
Anelda D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie netjies!
Topaz 802 se terugvoer
Goeie dag Anelda, baie dankie dat jy Topaz gekies het om te kom ontspan. Ons deel jou gevoel, sal graag altyd daar wil bly. Groete, Josua en Ria.
Trix V - Jun 2022
Algehele gradering
Aan te bevele.
Topaz 802 se terugvoer
Goeie more, baie dankie dat julle ons eenheid gekies het om vir 'n paar dae te kom ontspan. Ons is bly as julle dit geniet het. Groete, Josua en Ria.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 171, Topaz 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang