Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toscana Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir Toscana Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Goed gelee om te oornag.

Lekker geslaap. Alles was skoon en netjies.

Tobre M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobre M

Too short, lovely comfortable stay, beautiful estate.

Only spent one night as a stopover. Very comfortable rooms, clean and in close proximity to Bossa, a great option for families with small kids. The host was very helpful and contacted us prior to our arrival to ensure we had everything we needed.

Marizelle N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle N

Very pleasant.

Very restful, beautiful gardens.

Christopher A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher A

The chalet is spacious, spotlessly clean and the bed was very comfortable.

Ideal for a stay-over.

Esta C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Rustig, kos vir my siel.

Dankie, julle plek is lieflik. Net jammer ons kon nie langer bly nie.

Katinka D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka D

Asemrowend.

Rustig soos plaaslewe.

Corne P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Heerlik gerus na lang pad.

Baie netjies en privaat. Het lekker gebly.

Erika D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie gerieflik, pragtige gronde en die hoendertjies is te oulik!

Dit is 'n mooi omgewing. Die gronde is pragtig en dit het sommer gevoel asof ek op vakansie is!

Niel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C

Netjies, gemaklik en stil.

Dit was baie netjies en maklik om te vind. Sal beslis dit aanbeveel. Die omgewing was ook heel stil, voel asof mens op 'n plaas is.

Pieter J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Kommer vry en lekker kry.

Ongelooflike waarde vir geld, skoon en baie goed toegerus. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf in die toekom.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Julia W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia W

Slept very well, enjoyed the stay.

Pleasant, quiet and very friendly owners.

Elmien P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Besoek Vrystaat Kunstefees.

Dit was 'n bietjie ver uit Bloemfontein.

Frank T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank T

Very nice.

Pleasant stay in a nice environment.

Carolien B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolien B

Great.

Peaceful and comfortable.

Piet K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Baie mooi plek.

Dit is 'n baie netjiese venue. Lekker geslaap.

Salome V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Lekker rustig en gemaklik.

Dit was 'n baie lekker oornagplekkie. Volgende keer sal ons beslis langer bly. Die mense is so vriendelik en die plekkie is baie naby restaurante en winkels geleë, maar steeds so stil en rustig. En die kamers self is baie mooier as die fotos! 10/10.

Cherna M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherna M

Beautiful.

Die plek was uitstekend.

Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Baie lekker geslaap.

Ons het lekker gebly. Ons sal definitief weer daar bly as ons deur Bloemfontein ry.

Christine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Puik.

Baie lekker, diens was puik.

Hestie Bezuidenhout B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie Bezuidenhout B

Baie rustig, skoon en veilig.

Baie vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies. Rustig en baie lekker oorgeslaap. Sal dit sterk aanbeveel.

Susan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Stil rustige omgewing met 'n plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly en die diens wat ons gekry het, was uitstekend.

Simone M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Pragtig en rustig!

Sal definitief Toscana Estate aanbeveel! Baie goeie klientediens, die kamer was skoon en netjies, alles wat jy benodig.

Luhané J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhané J

Kort maar lekker.

Jana is baie vriendelik!

Jetske F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Knus en veilig.

Ons het knus geslaap en kon heerlik warm stort oor 'n koue wintersnaweek. Dit was stil en rustig, weg van die gewone stadsgeraas en gewoel.

Chané L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané L

'n Juweel in Spitskop.

Ons het baie lekker gebly by Toscana Estate! Dit is goed toegerus met alles en nog meer wat jy dalk mag nodig kry. Die kamers word elke dag skoon gemaak en nuwe handdoeke word uitgesit. Die lugversorging help baie vir die koue wintersaande in Bloem. Sal enige tyd weer in Toscana Estate bly.

Ina L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

Uitmuntend.

Daar is 'n rustigheid wat oor jou vou as jy arriveer. Die tuin is pragtig, akkommodasie is skoon en die ontvangs was met opregte vriendelikheid. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lizelda J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelda J

Comfortable, clean and homely. Great garden.

The garden was beautifully kept. The room is neat and spacious. We got a friendly welcome and overall enjoyed our stay.

Jan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Ongelooflike waarde vir geld.

Vriendelike gasvryheid. Skoon en netjies met 5 ster behandeling en gerief. Stil en rustig in die stad. Kan dit verseker aanbeveel.

Tess B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Baie netjiese privaatkamer.

Ons het heerlik gebly. Ons hou van die 'buite die besige strate' tipe van verblyf. Die kamer was baie netjies en silwerskoon. Sal enige tyd weer daar kom bly.

Elwi W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elwi W

Uitstekend.

Ja, baie aangenaam. Ons het laat gehardloop agv karprobleme en Jana het laat gebly om ons te verwelkom. Baie vriendelik en behulpsaam, het dit so waardeer.

Thyo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thyo S

Gerieflik, ontspannend, skoon.

Baie goeie kommunikasie, kamer sowel as die jaart is baie netjies en baie mooi na omgesien.

Charel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Baie lekker.

Baie lekker plek om te bly. En mense is baie vriendelik.

De Wet M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet M

Baie ontspannend.

Briljante en vriendelike diens. Pragtige, netjiese plek. Rustig.

Annelie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Pragtige tuin, gerieflike verblyf, gasvrye diens.

My verblyf van 2 weke (vir sakereis) was uiters aangenaam en gerieflik by Toscana Estate gewees. Ek beveel graag toeriste en besighedsmense ten sterkste aan om hierdie pragtige opset te kom ervaar en te ondersteun. Kamers is pragtig met luukse geriewe en word daagliks gediens. Lieflike tuin met veilige toegang en parkering. Internet ononderbroke en vinnig. Eienaars deurentyds baie gasvry en behulpsaam.

Lindie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly! Kamers goed toegerus en lekker warm in Bloem se wintermaande. Die eienaar is baie behulpsaam en kommunikasie was baie goed.

Mariana H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana H

Fantastiese plek. Hoogs aan te beveel!

Ons het heerlik warm geslaap na 'n baie vriendelike verwelkoming. Pragtige plek en absoluut waarde vir geld! Baie dankie!

Frikkie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J

Ontspannend, gerieflik, gemaklik.

Die ontvangs deur die eienaar (en bekende sanger) was onverwags, maar aangenaam. Die kamer was netjies, skoon en goed uitgelê. Die tuin is baie mooi in stand gehou en is goed belig in die aand. Die lugversorging was baie handig met die koue oor die tydperk wat ons daar gebly het. Die skoonmaakdienste het ook 'n baie goeie werk gedoen.

Louise D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Pragtige oornag verblyf.

Ons het by Toscana oornag tydens ons reis van Mosselbaai af Johannesburg toe. Ons was beÏndruk met die netheid, goeie en vriendelike diens en algemene toestand van die kamer en die perseel. Ons sal vir seker in die toekoms ook daar aanbly as ons verblyf in Bloem benodig en sal dit ook aanbeveel.

Gerda J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Vriendelike, veilig en onverbeterlike netheid.

Vriendelike en gasvrye ontvangs het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die verblyf is uiters netjies, veilig en het oorgenoeg parkeerplek. Ons het arriveer as vreemdelinge en is weg as vriende. Toscana sal van nou af ons huis weg van ons huis wees indien ons weer in Bloemfontein kom.

Palesa K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa K

I had the most exciting experience ever.

Everything was just superb and very welcoming. I would highly recommend it to anyone.

Reyno D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno D

Baie tevrede!

Baie tevrede. Sal weer daar bly.

Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heerlik gekuier.

Baie vriendelik ontvang. Vooraf deur eienaars per WhatsApp verwelkom, roete-aanwysers bevestig en aankomsreëlings getref. Alles was behoorlik voorberei en baie netjies en skoon. Kan Toscana met vrymoedigheid aanbeveel.

Enrico V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico V

Fantasties plek en fantastiese mense.

Sien sterre.

Cyril D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril D

Baie lekker en gemaklik.

Vriendelike mense, baie netjies en skoon. Gemaklike bed. Netflix was lekker. Sal weer daar bly.

Ruan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Meer as genoeg.

Baie skoon en netjies, vriendelike ontvangs, sal beslis aanbeveel.

Alwyn S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn S

Fantastiese, vriendelike diens.

Ontvangs was gul. Dadelik tuis gevoel.

Philip P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Vriendlike gasvryheid, baie netjies en skoon.

Ek het baie lekker gebly, plekkie was elke dag mooi skoon gemaak, die tuin is baie netjies en skoon. Du Preez en sy vrou sal seker maak jy bly lekker as jy iets nodig het. Sal hulle beslis aanbeveel.

Carel M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Was regtig aangenaam.

Net wat ons behoefte was en aangename ontvangs, vriendelikheid en diens.

Selmarie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selmarie H

Baie lekker gewees sal weer teruggaan

Vriendelikste mense, laat jou welkom voel en baie behulpsaam.

Akhona N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona N

It was wonderful.

The owners were friendly and welcoming.

Charel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charel D

Was baie lekker.

Het dit baie geniet en is baie mooi daar.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang