Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trackers Inn

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Marthinus P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Oornag op pad met reis. Water van bad het gevrot. Kamers koel, alhoewel geen lug versorger.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Trackers Inn
Baie dankie vir die review. Ons het gewaarsku dat water moontlik reuk kan he aangesien dit boorgat water is.

Jan S
1 nag
4.2
Des 2021

Aangename verblyf. Ons het net oorgeslaap. Die rustige omgewing was aangenaam. Die fasiliteit was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Trackers Inn
Baie dankie, hoop oop om jul weer te sien. Veilig wees. Groete, Amanda.

Hank S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Perfek vir rustig kuier. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2020

Aangename verblyf. Die standaard van die akkommodasie sal hersien moet word.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Theresa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Amazing accommodation. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenneke F
Kort verblyf
4.0
Des 2019

Aangename plek met 'n paar tekortkomings. Skoon en redelik gerieflik, maar nie heeltemal selfversorgend nie. Geen yskas of skoonmaakmiddels, moeilik on iets te maak on te eet en geen moontlikheid vir ontbyt, ver om te stap vir ontbyt of ander etes. Vriendelike eienaars, maar geen kontak tussen inklok en vertrek, was daar vir byna 'n week. Vullis nie verwyder in die tyd. Water het my silwer juwele lelik verkleur, nie gewaarsku daarteen. Minder geskik vir oorsese reisigers of mense sonder 'n motor.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2017

Dit was lekker na 'n lang pad vanaf Mpumalanga. Baie oulike plek, tog te min breekware vir meer as 4 mense.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ria K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2015

Dit was 'n onaangename ervaring. Dit het glad nie aan die verwagtinge voldoen nie. Toe ek die bespreking gemaak het, het ek spesifiek gevra vir 3 slaapkamers omdat ons twee volwasse kinders ons vergesel het. Die eienaar het wel gesê dat daar net 2 kamers is met 'n ekstra bed op 'n ander plek. Ek het dit so aanvaar aangesien ons net een nag sou oorslaap. Die ekstra bed was toe in die dakkamer wat verskriklik warm was sonder enige lugversorging. Die bed was ook nie opgemaak nie. Ons kinders moes toe 'n kamer deel, wat 'n ongemaklike situasie is vir albei. Die eienaar het ook 'n hond wat aanhoudend teen mens opspring en jou klere bemors. Sal definitief nie die verblyf daar by enige iemand aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2014

Heeltemal tevrede! Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2014

Wonderlike, rustige atmosfeer en lekker slaapplek. Amanda was vreeslik vriendelik en haar plek skoon en netjies en goed beveilig. Die kamers was lekker ruim en tot die babakot was opgemaak so ek hoef nie eers my kampeer kot uit te gehaal het nie. Ons kon ons waentjie afhaak en Graaff-Reinet gaan verken sonder om ons oor ons bagasie se veiligheid te bekommer. Ons kon lekker uitrus voor ons volgende ent tot in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYWQ1MWY0LTgxZDYtNDg0My04NjJmLWU1NzNlNjAzMzJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 8 Queen Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.244521011827 24.529796540737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang