Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tramonto Boutique Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlike pragtige gastehuis om in te bly. Dit was heerlik, hulle het baie moeite gedoen om ons vroeër in ons kamer te kry, die kamers is pragtig en alles super skoon, die kamerdiens was fantasties, die ete die aand in die restaurant was heerlik smaaklik, en ontbyt was ook! Die diens is regtig baie goed, en almal super vriendelik! Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2019

Heerlik. Met ons aankoms was ons ontvang deur die hekwag wat die parkering aangewys het, daarna vergesel na die ontvangs wat baie professioneel ons inteken hanteer het. Kamer was baie netjies en aand ete was besonders en ons kon eers elkeen 'n glas wyn geniet voor ete, hierdie was natuurlik vir ons eie rekening, maar sekerlik die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Tramonto Boutique Hotel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoog op prys gestel! Hoop ons sien julle gou weer.

Sean L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2019

Poor equipment in room, no WiFi as advertised, hair dryer blew up, safe not fixed to wall just loose in wardrobe. Nice rooms but very poor standards of equipment. First the fridge wasn't working and there is no WiFi. Hotel changed our room and then the hairdryer blew up when we plugged it in. The fridge was making loud droning noises and the room's safe was loose on a shelf and not secured. Never again. Stay away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jeanne
Tramonto Boutique Hotel
Hi, Please feel free to contact us. We would like to engage with you to reach a positive outcome.

Jabu T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Fantastic place. We had a great time at the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandla M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2018

Tramonto Boutique Hotel is the gem of Newcastle, best place! Waiters are talking a lot instead of serving people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Tramonto Boutique Hotel
Thank you Mandla M. We are definitely going to upgrade our training! Hope to see you again soon and next time you will be highly satisfied. Have a fabulous day further.

Rishipaul M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2018

Good value for money. Especially pleased with restaurant staff and dining experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Helen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

100% bevredigend, uitstaande bestuur, mees aangename personeel. Hou so aan en bied opleidingswerkswinkels aan vir ander boetiekhotelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Besigheidsreis
2.4
Aug 2017

Uiters swak. Die diens was ontstellend sleg. Kamer is slegs met een handdoek voorsien, wat, na 'n stort in die aand, tot gevolg gehad het dat ek met 'n nat handdoek moes afdroog in die oggend. Die verhitte handdoekreling het ook nie gewerk nie. Die beddegoed het al beter dae gehad en die "coffee plunger" was stukkend. Die ontbyt was 'n verdere teleurstelling. Die disse in die buffet was half koud en ek moes 15 minute wag vir iemand om 'n eier te bak, wat ook nie na wense gedoen is nie. Toe ek gaan uitteken, het hulle gesê die volle bedrag is nie betaal nie. Dit na ek alreeds met my bespreking die volle bedrag betaal het en die bewys van betaling aan hulle gestuur het en dit persoonlik aan hulle gewys het. Die personeel is onbedagsaam en kliëntediens is beslis nie 'n sterk punt nie. Ek is baie teleurgesteld en as ek kon, sou ek my geld wou terugeis, want dit waarvoor ek betaal het en dit wat ek ontvang het, korreleer glad nie. Dis beslis nie 'n boutique hotel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Snenhlanhla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Beautiful hotel. Nice breakfast, service was excellent. See star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

I loved the attention to detail... And everything else about the place. Although difficulties were experienced at the initial stages, they more than made up for the stress encountered. The staff, from receptionist and hotel personnel to the security guard, are all welcoming and always willing to help with everything. The entire place just oozes of luxurious relaxation. The next time I'm in Newcastle I know where to book. I'm definitely recommending it to all my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranus-singel 40, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNTFlNGY4LTQyZWQtNDBmNi1iMTBjLWM0MTUzODJjNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 40 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.71145 29.9336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang