Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Shores

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklike verblyf met uitstekende diens. Ons het die verblyf by Tranquil Shores baie gerieflik gevind. Alles was uiters skoon en netjies, en ons het die skoonmaak van die kamer elke dag baie waardeer. Ons het nie baie kos gemaak nie, so die kombuisgeriewe was vir ons voldoende. Die WiFi is vinnig en betroubaar. Die parkering kan dalk beknop raak as al die kamers bespreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Riana, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ek neem kennis van wat jy vermeld het oor die parkering. Groete Gideon en Jorina.

Rene W
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag. Ons het net 1 nag oorgeslaap, maar was so gek oor Wilderness. Volgende keer bly ons langer! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Rene. Baie dankie dat jy tyd gemaak het om die resensie saam te stel. Dit beteken baie vir ons. Dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Groete Gideon en Jorina.

Gustaf C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en skoon. Gasvrye eienaars. Baie lekker gebly en goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Gustaf. Baie dankie vir jou resensie, dit is belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.

Jeanette K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek. Met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hi Jeanette. Thank you for visiting Tranquil Shores. Glad that you enjoyed the hospitality provided. Kindest regards, Gideon and Jorina.

Chuelan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was 'n baie lekker naweek. Dit was 'n fantastiese naweek. Die dienste was van gehalte en ons het baie genot gevind om daar te wees. Ons sal oorweeg om weer daar te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Dear Chuelan, it was a privilege having you as our guest. Thank you for making use of our guest house. Best regards, Gideon and Jorina.

Lulu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige omgewing. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Goeie more Lulu. Baie dankie vir jou resensie wat jy ingedien het. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Groete, Gideon en Jorina.

Cathy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs en pragtige goedtoegeruste kamer. Die kamer was pragtig en netjies. Dit het alles bevat om ons verblyf baie aangenaam te maak. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie Tranquil Shores, ons sal julle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Cathy. Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie gestuur het. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina

Yvette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig en gerieflik. Topklas akkommodasie. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Gideon en Jorinda, was hartlik. Al die geriewe vir selfsorg was beskikbaar en van goeie gehalte. Baie skoon en netjies en area lekker stil. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike Jourina en Gideon het ons goed ontvang, baie dankie. Baie baie lekker, mooi uitsig, ligging nice, sal enige tyd weer gaan en aanbeveel. Pynlik netjies en ons behoeftes akkommodeer, baie dankie. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Goeie môre Nicolette. Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Groete Gideon en Jorina.

Nicolette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sien sterre. Baie dankie aan die webtuiste sowel as Tranquil Shores. Gideon en Jorina, julle het ons baie tuis en welkom laat voel, dankie vir julle gasvryheid en julle het my en my familie akkomodeer en die toegewings waardeer ons. What an expierince, ek verruil dit vir niks. Baie dankie, ons sal julle highly recommend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Tranquil Shores
Hallo Nicolette. Baie dankie dat jy van ons dienste gebruik gemaak het. Dit was vir ons baie aangenaam om julle te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0rn9pt6T6ln3KmiSRjHoCa5xs5MZn6CC3q3Wt5km7XGrfzU33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 72 5 1 5 844 8ste Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.001424670446 22.635586413891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang