Tranquillity Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hans J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tania J - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing!
Sthembile B - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquility holiday home is the best.
Louise K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Corrie B - Okt 2023
Algehele gradering
Facilities are very well thought out. Lots of room for people to spread out. Animals are roaming free, got lots of really special photos. We will return. Thank you.
Heleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was awesome!
Harshdeep P - Jun 2023
Algehele gradering
Full Kruger Park vibes at this place.
Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Was puik.
Ed M - Nov 2023
Algehele gradering
Leke plek kort net 'n bietjie TLC.
Adele H - Mrt 2023
Algehele gradering
Groot groep gerieflik gebly.
Letsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van die stad.
Lees meerTranquillity Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by Tranquillity. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Verlene V - Jun 2022
Algehele gradering
What a lovely stay, indeed a home away from home.
Lees meerTranquillity Holiday Home se terugvoer
Thank you so much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.
Nomsa N - Sep 2022
Algehele gradering
The home was nice and clean and welcoming as well as customer service was great the Caretaker/Manager was so helpful and available to assist when he was needed. We appreciate his service.
Tranquillity Holiday Home se terugvoer
Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at Tranquillity. We regret that the pool got damaged during your stay, but we attended to the pool and it is repaired. We also upgraded the log home's floors and bathrooms. We also added a dishwasher to the kitchen. Hope to host you and your family again soon.
Rika N - Apr 2021
Algehele gradering
Genotvolle, skoon behuising.
Tranquillity Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Jaco en Rentia
Austin M - Okt 2021
Algehele gradering
Exquisite.
Tranquillity Holiday Home se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
We are glad you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back soon.
Louisa P - Aug 2021
Algehele gradering
Was lekker gewees.
Ansie D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gesellige plek.
Tranquillity Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die een is 'n jacuzzi en die groot een dien as 'n splash pool. Daar is nie 2 jacuzzis nie.
Ons het die naweek gaan kyk en die stort drein goed. Ons kon geen probleem vind nie. Maar baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Jy moes ons onmiddelik skakel sodat ons julle verblyf so lekker en gemaklik as moontlik kon maak. Ons het staf op bystand om na enige probleem om te sien.
Vriendelike groete, Jaco.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finchstraat 1456, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang