Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Traveller's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Traveller's Rest is in Kleinbrak-RIvier in die Wes-Kaap. Mosselbaai is net 20,7 km van hier af en gaste kan staat maak op die wonderlike gasvryheid van die eienaar.

Die Bliss-kamer is in die eienaar se huis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, 'n waaier, WiFi en 'n TV met Netflix en ander stroomkykkanale. Die eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n stoep. Gaste moet hul eie DStv App gebruik om te stroom.

Gaste kan hul troeteldiere saambring, mits dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die area sluit hengel, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide stappies en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hugo B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Heerlik gebly. Gasvrou gaan uit haar pad uit om te verseker jy het alles. Heerlike geëet en is diere-vriendelik ook. Absoluut puik.
Mrt 2024
Daan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornagplek. Skoon, netjies, vriendelik en hulpvaardig.
Nov 2023
Estelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Gasvry, veilig, netjies, silwerskoon en hulle loop die ekstra myl. Wonderlike mense.
Apr 2023
Johan R
Saam met lewensmaat
4.8
Defnitief op lys vir weer besoek. Baie warm ontvangs van eienaars. Defnitief waarde vir geld en omgewing.
Okt 2023
Chris D
Saam met lewensmaat
4.8
Highly recommended, one of the best we've stayed in! Loved Travellers Rest from the views and tranquillity to the homemade rusks provid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Traveller's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6egRsbkgFXe0HQUQhebe2hZBactXfghfMdgN8U2Jj88U4Lus11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Wildevy Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070372638639 22.173133885808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang