Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louis D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ideale wegbreek plek met baie goeie geriewe, pragtige omgewing en heerlike stilte. Baie lekker gebly met ons hondjie wat kon saamgaan. Lekker stil omgewing met pragtige uitsig vanaf ons eie stoep. Uitstekende geriewe en baie vriendelike oordbestuurders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige atmosfeer, wonderlike gasheer en gasvrou. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het verfris teruggekom na ons verblyf by The Travelling Tortoise. Ons het heerlik gebly en kon ons batterye laai in die natuur. Dankie aan Gerrie en Marinda vir hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is altyd goed om te hoor ons gaste het hul tyd by ons geniet. Kom gerus weer.

Pippa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Clean. Comfortable. Excellent. We love the travelling tortoise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Many thanks for your kind words, Pippa. We hope to see you again.

Rudolph F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly by The Travelling Tortoise, die verblyf was uit die boonste boeke gewees, die kinders het die speelarea baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Rudolph. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly dat julle en die kinders dit geniet het om hier tuis te gaan.

Jacques F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Karoo views from a hot tub. The accommodation has beautiful surroundings and views. The hot tub was such a winner. Lovely space, very clean and comfortable. It has everything you need for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik! Werklik aangenaam. Rustig. Het lekker gebly. Wonderlike verblyf wat ek vir enigeen sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag
5.0
Sep 2024

Asemrowend mooi. Die Travelling Tortoise Retreat is 'n pragtige plek om rustigheid te ervaar. Die eenheid was keurig ingerig en die kreatiewe dekor was 'n hoogtepunt. Die uitsig is asemrowend en die gasheer was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ionita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer in die natuur. Baie lekker gebly, vriendelike mense, alles daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle terugvoer, Ionita. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Derrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect breakaway. There is nothing negative I can say about this place. Our 2-night stay was so nice. We wished we could have stayed longer. Everything you need is available in the house. And a big thank you to Gerrie. Baie dankie dat j ons verblyf so gemaklik gemaak het vir ons. Baie dankie vir jou vriendelikheid en dat j altyd vir seker gemaak het ons is ok. Hoop j kon al die volstruise tel. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 287 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang