Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trendy Get-Away on the Canals, Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Trendy Get-Away on the Canals, Thesen Islands is 'n selfsorgvakansie-eenheid geleë in die wêreldbekende Thesen Islands Blouvlaglandgoed en Marina met privaat strande, kanale met Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlkykskuiling, tennisbane, 'n setperk en speelgrond vir kinders.

Hierdie pragtige eenheid beskik oor 2 ruim slaapkamers wat gemaklik 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Albei kamers het toegang tot hul eie balkon of patio wat oor die kanale uitkyk.

Die boonste verdieping bied 'n oopplan-ontwerp wat 'n kombuis, eetarea en leefarea insluit. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar om te gebruik. Die kombuis lei na 'n leefarea en eetarea. Daar is 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is daar 'n groot balkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat oor die kanale uitkyk. Thesen Islands bied 24-uur-sekuriteit, 'n tennis- en muurbalbaan en 'n kinderspeelpark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trendy Get-Away on the Canals, Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA471fcdd3ec911f156649e4c444e62faaf75aec5b7ab3d08d436fa60c4084a699265ae2719ac379ba02d77cbe3eb88c63d3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 T12 The Dry Mill Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046211 23.048038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang