Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trevi 11

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Danielle A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Great sea view. Accommodation was excellent. Cannot fault anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Verblyf was uitstekend en ons het ons kuier baie geniet. Die adres op die bespreking is ongelukkig nie die regte adres nie. As mens 'n GPS aansit met die gegewe adres, dan kom jy nie uit by Trevi 11 nie. Nadat agent my oor die foon beduie het, kon ons die plek vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Dear Michelle, Thank you very much for you beautiful reply to Trevi 11. I will be sure to check the GPS on the address for any future bookings. Thanking you. Regards Joan (Trevi 11)

Nozipho M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

My stay was very good I have enjoyed the beautiful apartment. Trevi 11 is such a beautiful apartment I enjoyed my stay there. The apartment was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanri K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lieflike eenheid met asemrowende see-uitsig. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Die 2 vol badkamers is definitief 'n aanwins. Heerlik ruim. Alles wat mens nodig het is daar. Stylvol en gemaklik gemeubileer. Lieflike eenheid. Gevoel asof mens tuis is, net lekkerder by die see. Sal beslis weer by Trevi 11 tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Dear Sanri, It was only our pleasure to have you stay at Trevi 11 - Shelly Beach thank you for the beautiful photos and I look forward to seeing you in the future, wow what an awesome guest you were to have at Trevi 11 - Shelly Beach. Stay healthy & safe. Regards Joan (Host)

Corne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Baie lekker, huisbak het net nie gewerk nie. Huisbak was nie werkend nie en ons moes alles opdra 2de vloer toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Lekkerste seevakansie ooit! 'n Juweel in Shelly beach! Eerste indruk was: wat 'n wonderlike see uitsig! In sonweer is jy naby die privaat strand wat baie skoon is, en in reënweer kan jy rustig oor die see uitkyk. Eenheid is groot en ruim en alles wat jy nodig het is daar. Jy is naby 2 groot winkelsentrums, waarvan een loopafstand is. Wat 'n wonderlike vakansie, 7 dae was te min!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrizaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Heerlik lekker gebly Sal definitief weer daar gaan bly. Die diens was wonderlik en ons kon vroeër inklok wat ’n bonus vir ons was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Ons het baie lekker gekuier by Trevi 11. Ons sal definitief weer daar kom vakansie hou! Trevi 11 was baie netjies en skoon. Baie ruim en naby aan die strand. Baie lekker vir 'n gesin met kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Satish R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2021

Beautiful. Relaxing. Excellent View. Unit very spacious, clean and good location. Negative was the reception of DStv channels. Most channels could not be viewed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Dit was fantasties en baie mooi skoon. Dit was 'n pragtig ruim woonstel met alles wat jy benodig en baie mooi skoon. Goeie diens en lekker bedens. Ons sal versker die woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 696

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trevi C, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1043b0123f8e60f45908cfe54b72f588f703a92aef726935e09ccf7b6d99b60decce87a786de876c7455689edafc745e790a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 1382 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.803504 30.412282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang