Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trevi 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Trevi 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard B

Lekker sentraal en netjies.

Ek het nie van die ekstra besprekingsproses deur Holidays for you gehou nie. As die webtuiste die booking agent is, dan moet dit 'n one stop shop wees. DStv het ook ophou werk Sondag net voor F1 ( groot probleem vir ons ). 09:00 key drop is bietjie vroeg.

Nicolaas W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas W

Ons het heerlik teen die see gebly en gerus. Dis 'n wonderlike eenheid met alles wat mens kan nodig hê.

Die eenheid is op die grondvloer met 'n lekker warm swembad wat baie goed gebruik is as die wind opsteek. Op windstil dae is die strand op jou voorstoep en alles is in loopafstand. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien wat goud werd was. Wat 'n heerlike vakansie. Soos dinge dit wil hê, het die TV opgepak terwyl ons daar was, maar dis gou uitgesorteer.

Susan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Awesome accommodation.

We felt like we were miles away from civilisation, yet we were in walking distance to everything. Just a pity that we could not order the weather. Rained the whole weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Ons het gevoel asof ons kilometers ver van die beskawing is, maar tog is ons loopafstand van alles af. Net jammer dat ons die weer nie kon bestel nie. Die hele naweek gereën.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aletta S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S

We had a wonderful stay.

The accommodation is lovely. People who need a quiet restful holiday will not be disappointed.

Fazel L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazel L

Die eenheid het al die geriewe om 'n baie gemaklike vakansie te geniet.

Die eenheid is netjies en skoon, dit is baie privaat en gerieflik naby aan die winkels.

Adela V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela V

Onbeskryflik, onvergeetlik, asemrowend.

Dit is 'n beeldskone verblyf ten volle toegerus, 20 m van die strand. 'n Stukkie hemel op aarde. Onbeskryflik, mooi, gerieflik, 'n plek waar ek vir altyd sal kan gaan bly.

Yolandie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Die eenheid was baie netjies en skoon met het alle moderne geriewe wat jy nodig het. Die grondeenheid met sy eie privaat swembad, braai en tuinjie was ideaal vir die kinders. Privaat deurgang na die strand was baie gerieflik. Sal definitief weer van Trevi gebruik maak in die toekoms.

Quintessa A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintessa A

Such a beautiful home, with the most relaxing atmosphere.

We had the most amazing stay.

Vanaf
Vanaf R1 830
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 830
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1382, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7334b700d75f72b29f06a8efe333250313c4611e1419931eceb88248227860fbbe00a0df20cd4248a95932c8546b199c197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 1382 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.803537 30.412359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang