Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropical Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tropical Beach Apartment is 'n lieflike boetiekwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View en is 'n blok agter Beach Boulevard geleë en spog met uitsigte oor ikoniese Tafelberg.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n rustige slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na die privaat balkon oopmaak. 'n Groot stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Gehalte-linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien en 'n haardroër sal beskikbaar wees.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. 'n Wasdroër-kombinasie en 'n strykplank met strykyster is ook in die kombuis beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n slim-TV met Netflix en Youtube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan óf 'n koffie soggens op die privaat balkon geniet óf hulle kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area op die dak.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel en die woonstel word via 'n hysbak bereik. Dié kompleks is 'n entjie se stap vanaf 'n bekende vlieërbranderrystrand, koffiewinkels, restaurante en kroeë geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tropical Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tropical Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79478db703dcc9ec76690f68bb4f60725aca77991d3618e847f931385403e19d92fabbc4818a823d981fc75ce54c5705e4d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 47 Coral Road Castella Maré 6 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.814797 18.473163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang