Tulbagh Mountain Bungalow
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tulbagh Mountain Bungalow is 'n pragtige selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Winterhoekberge tussen Tulbagh en Wolseley. Hierdie huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en op die berge in die agtergrond.
Dié eenslaapkamerhouthuis is op stelte gebou en bied slaapplek aan 'n klein gesin van 4. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 gaste bied.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, smeulstofie, sitarea en 'n TV. Die houthuis lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n etenstafel en 'n braai-area. Daar is ook 'n grasperk onder die huis waar gaste op die 2 dekstoele kan agteroorsit.
Gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad op die plaas af te koel. Die houthuis is met 'n omsetter en sonkrag vir beurtkrag toegerus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 147
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Tulbagh Mountain Bungalow het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang