Tumble Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tumble Inn is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in East Bank in Port Alfred. Dit spog met 'n see-uitsig in die verte en is ideaal vir 'n paartjie, enkellopende of sakereisiger.
Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal net 'n entjie vanaf die strand wees. Die woonstel gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ginny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Tumble Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in East Bank Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang