Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turmalin Cottage Unit 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalin-straat 7, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Turmalin Cottage Unit 2 is in Swakopmund net 'n entjie se stap vanaf die nabygeleë winkelsentrum en Northern Beach geleë.

Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die aangrensende sitarea het 'n etenstafel met siptlek vir 6. Verder is daar 'n opwasarea met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitarea het sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area in 'n welige tuin.

Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Swakopmund Museum net 4,1 km ver en die Desert Explorers Adventure Centre is 5,5 km ver. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Perfectstay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 74

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Turmalin-straat 7, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalin-straat 7, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca8fa4104988a7ff3897e1271dbc31e5eeecec651b24a75069016b59bab6c95816035735d0e6f4ab9f5f8040b4679b4b16c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 7 Turmalin Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.643545652844 14.533934280203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang