Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turnberry Boutique Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Yolande G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Asemrowend. Die verblyf was fantasties. Ontbyt is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronaldie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlik. Turnberry Boutique Hotel in Oudtshoorn is pragtig en bied uitstekende diens. Die ontbyt is smaaklik en vars met genoeg verskeidenheid. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Turnberry Boutique Hotel
Liewe Ronaldie, Baie dankie vir die wonderlike verwysing en dat u die tyd en moeite gedoen het om vir ons n resensie te los. Dit was 'n voorreg om u hier te kon ontvang en ons sien uit na die volgende keer. U is darem mos nou deel van ons Turnberry familie. Turnberry Groete van ons almal.

Elize J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Perseel veilig, kamers ruim en mooi en ontbyt heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Die personeel, hul bereidwilligheid om tot help te wees, hul werksetiek, hul men. Alhoewel Turnberry in die middel van die dorp is, was ons nie gesteur deur te veel geraas nie. Die plek is oud, verlore glorie, maar die diens was puik. Alles was beter as wat die eerste oogopslag ons laat dink het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Oppad wildtuin toe. Aandete geniet by Nostalgie net om die hoek. Absolute waarde. Warm, vriendelike ontvangs. Kamer lekker warm en netjies. Koninggrootte bed met skoon beddegoed. TV baie klein met min kanale. Daar kort 'n bietjie liefde en aandag, maar personeel maak op vir dit! Ontbyt was heerlik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Billy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Goed ontvang, maar ontvangsdame swak geklee. Hotel lyk baie mooi van buite. Die trappe na bo se mat was vuil. Die kamer is baie, baie klein en die kas waarin die yskas is moet vervang word asook die kas in die badkamer. Die kleedjie op die tafel vir die glase en koppies was vuil. Die dame wat ons na die kamer geneem het, het gesê dat die TV se afstandbeheer ongelukkig nie werk nie. Die bed was perfek en baie netjies oorgetrek. Die hoogtepunt was die ontbyt; keurig en smaakvol; perfek. My vrou het die tekortkominge aan die bestuur uitgewys; hoop dit sal aandag geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

If there is nowhere else to stay and you have to stay in this area, it will suffice. It was acceptable; however, a bit overpriced for the size of the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

This was the perfect venue for visiting the KKNK, walking distance to events. We needed a place to stay close to the events we wanted to attend at the KKNK without having to drive look for parking. We will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Turnberry Boutique Hotel
Thank you so much for becoming a part of our Turnberry family. It was absolute pleasure to host you. We look forward to welcoming you back to our beautiful facility and spoil you again. Turnberry Boutique Hotel Greetings.

Julia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Awesome. Information given upon arrival was clear and the staff was super awesome. Siska the owner is a darling, very friendly and warm to all her guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Turnberry Boutique Hotel
Dear Julia, We trust that you are doing well. Thank you for taking the time to give this excellent review. I will inform the staff of your feedback. I am not the owner but thank you for mentioning my name. Having super guests like you and your family makes it easy to do our job. You are part of our Turnberry family, and we cannot wait to welcome you back soon. Have a wonderful evening Julia. Turnberry Greetings, Siska & Staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sharmia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. John-straat 130, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwNjE4ZWJiLWVlMDYtNGVlNi1hYmE0LTE4NmQwMDNjMzVmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 152 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 130 St John Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.590239586063 22.202306985855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang