Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Bay Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Terence C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die gasheer en gasvrou was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uiters gasvry. Turtle Bay Lodge is baie sentraal geleë, met die hoofstraat en strand slegs 'n paar blokke weg. Jan en Fiona het ons dadelik laat tuisvoel, en hulle gasvryheid maak die ervaring net soveel beter. Ons het nie juis geweet wat alles in die omgewing aangebied word nie, maar Fiona was gou om te help. Ons het 'n onvergeetlike tydjie in St. Lucia gehad met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Onbeskryflik. Alles was perfek. Gasvryheid, netjies, heerlike kos en vriendelike mense. Al ons verwagtinge was oortref. Ons sal definitief terug wees binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie V
1 nag
5.0
Des 2021

Ek het heerlik gekuier, die eienaars doen baie moeite vir hul gaste! Ek sal beslis weer daar gaan kuier, maar die keer langer sodat ek meer van St. Lucia kan benut. Baie dankie Jan en Fiona vir jul gasvryheid, as enkelpersoon het ek nooit ongemaklik gevoel nie. Julle is ware gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Good location, cozy place. We were staying in the honeymoon suite which was perfect when travelling with a dog. The room is spacious and has its own small but very private terrace. The lodge is located in a residential neighbourhood but in a walking distance from restaurants and other services. One of our highlights was a cozy braai with the other guests at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Friendy staff and very helpful. The place is well kept. Everything is modern and I loved the pool. My two teenage kids thought it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Gasvryheid by uitnemendheid! Jan en Fiona het uit hul pad gegaan om ons verblyf met ons 5 jarige dogtertjie en twee miniatuur Yorkies baie aangenaam te maak. Hul gasvryheid ken geen perke nie. Baie dankie ook vir die heerlike ontbyt wat soggens voorgesit is. Hulle kan dalk dink daaraan om 'n geurige maalvleis gereg of selfs hoenderlewer op party dae se spyskaart te sit. Hulle het al die gaste (van verskillende kulture) met soveel gasvryheid behandel. Ek sal hulle enige tyd by my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan & Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 694
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 694
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 95, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNThmNjYyLTU3YTEtNDViZS1iOTc4LTBkNjJmMWRmYTY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 694 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 95 Pelikaan Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.379175608896 32.412840038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang