Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Uitsigte

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Twee Uitsigte bied pragtige oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in Heuwelkruin, Knysna geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid waar gaste heeltemal kan ontspan langs 'n sprankelende swembad.

Dié eiendom kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bied gaste 2 en suite-slaapkamers. Albei hierdie kamers is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste kamer kyk uit oor die swembad, terwyl die tweede kamer uitsigte oor die Knysna-strandmeer het.

Die kamer wat oor die swembad uitkyk, sluit ook 'n koffiestasie in waar gaste ligte maaltye kan voorberei en is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat ete op die sonnige houtterras onder 'n sambreel geniet. Pluk gerus van die organiese blaargroente en 'n wye verskeidenheid vars kruie wat in die tuin beskikbaar is. Die eiendom bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van die Knysna middedorp, Knysna Waterfront en Thesen-eilande af, tog is dit kalm en vreedsaam by die eenheid vir volledige ontspanning. Verskeie gewilde en ikoniese restaurante is in die area geleë en gaste het die geleentheid om watersport en watervaartuie te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twee Uitsigte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, Heuwelkruin, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741e155e8046f067e9ab4b041dd695130e5af2a1722dea1961476250b74d3df2b059c235052f363c818bfcf29d20350b1950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Faure Street Heuwelkruin 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033536831833 23.042042255402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang