Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Waters Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

A slice of heaven. What a magical weekend! The best feature is not shown in the photos, their new jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danika
Twee Waters Gasteplaas
Thank you Dianne! My apologies, I need to update my property. Glad you enjoyed the kolkol. Hope to see you again!

Lucinda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons vriendinne het die heerlikste tyd gehad op die vooraand van my troue. Die stoep was 'n gesellige kuierplek selfs in die koue. Koffie in die stilte en natuurskoon in die oggend was net wat nodig was. Heerlike ontsnap van die stadslewe. Perfekte wegbreek met alles wat jy moontlik sal benodig. Jy wil weer en weer hier gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danika
Twee Waters Gasteplaas
Baie dankie Lucinda! Bly julle kon die rustigheid en mooi van ons gasteplaas se stoep beleef! Kom kuier gerus weer

Magdel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Wonderful oasis! We had a wonderful, peaceful stay at Twee Waters Gasteplaas. The house is beautiful, well equipped and wonderful for families. The owners go out of their way to make your stay comfortable. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Wonderlike ervaring. Wonderlike plek om te bly. Ruim, modern en veilig. Baie mooi omgewing. Die gashere is baie vriendelik. Sal dié verblyf beslis aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Absolutely superb! Wonderful hosts, excellent setting and lovely furnishings! Will recommend to all my friends and family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R331/Willowmore Pad, 12 km from Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMTRhYTRiLWUwMWUtNGExYS1iMTk3LWJiZTlmMzc3ODRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Off the R331/Willowmore Road 12 km from Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.718913554977 24.711345893154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang