Uitvlugt Ponds
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitvlugt Ponds is op 'n plaas 17 km van Dullstroom af.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied en dit maak van sonkrag en fonteinwater gebruik. Dit het ook pragtige uitsigte oor die foreldamme, wild en die omgewing.
Evening Rise Cottage het 'n privaat ingang, dubbelbeddens, enkelbeddens en 'n privaat badkamer. Ekstra komberse word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die eenheid lei na 'n stoep. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. 'n Krat hout word voorsien. Die kothuis het 'n kaggel vir koue dae.
Lake View Cottage is 'n ruim kothuis met 3 en suite-slaapkamers en 'n solder. Die kothuis het 'n binnebraai en kaggel vir koue wintersaande. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het plek vir 4 gaste. Ekstra komberse is beskikbaar. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Die plaas bied 2 Ama Poot-Poot-staproetes en gaste kan fietsry, kunsvlieghengel, baarshengel, swem of voëlkyk. Daar is verskeie riviere, damme en watervalle op die plaas en talle voëls en wild kan hiér gesien word.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vera Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Uitvlugt Ponds het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang